- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38 Faure Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Prospect bied 2 moderne, knus eenhede wat rustige verblyf aan gaste in Ceres bied.
Elke eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor lugversorging, 'n rusbank en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n buite-area met privaat braaigeriewe. Die eiendom is omhein en bied veilige parkering voor die eenheid vir 2 voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mervin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 38 Faure Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink Prospect het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Faure Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang