Pick your preferred language

English

Afrikaans

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R495.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Terugbetaalbare breekskade- en verliesdeposito moet ten volle saam met die finale betaling betaal word.

Terugbetaalbaar binne 7 dae indien alles in orde is.
Bababedjies is op aanvraag beskikbaar. 'n Maksimum van 6 gaste word toegelaat, bestaande uit 4 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 14.

Geen sleutels sal oorhandig word indien die volle finale bedrag nie betaal is nie. Dit moet dus ten minste 7 dae voor aankoms betaal word.

Dit word aanbeveel om die kluis te toets voordat items binne toegesluit word.

Gaste moet hul eie DStv vir die OpenView TV saambring.

Slegs gasbraai op die patio is beskikbaar, hout-/houtskoolbraai slegs by die swembad.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 480
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 480
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 480
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Clarence Street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a5ed6810d180238f11d8e54c3467af0e0037727603c799d2e81971a09430dc6e678e829fcc7b7c1974ca8d88a7c4a526d57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 6) 47 5 1 5 Clarence Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.888672773535 30.345740318298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang