Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Providence 40

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R480 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Breekskade- en verliesdeposito (terugbetaalbaar) van R500 moet volledig betaal word saam met die finale betaling. Dit is terugbetaalbaar binne 7 dae indien alles in orde is.
'n Babakot is beskikbaar op aanvraag.
Maksimum 6 persone word toegelaat.
Let wel: Geen sleutels sal oorhandig word tensy die volledige finale bedrag betaal is nie. Dit moet dus ten minste 7 dae voor die inklokdatum betaal word.
'n Administrasiefooi van R480 word ook gehef.
Gaste moet eers die kluis toets voordat hulle dit vir hulle besittings gebruik.
Gaste moet hul eie slimkaart vir die DStv saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjNDEzMTkwLTQzOTctNGE1MS04OGM0LWI1ZjhlZDdjNTQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 Clarence Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.888672773535 30.345740318298
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem