Providence 76
5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Fascadale Road, Unit 76 Providence, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Providence 76 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Providence-kompleks in Ramsgate. Die kompleks is ongeveer 750 m vanaf Ramsgate se Blouvlagstrand en is die perfekte keuse vir vriende en familie wat naby verskeie geriewe wil wees.
Hierdie woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed vir kinders. Daar is 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste moet hul eie dekodeerder, slimkaart en kabels saambring indien hulle DStv wil kyk. Die area lei na 'n balkon met meubels en ongerepte see-uitsigte. WiFi is beskikbaar.
Dié kompleks het ook 'n gemeenskaplike braai- en swembadarea. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 384
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Fascadale Road, Unit 76 Providence, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Fascadale Road, Unit 76 Providence, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang