Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Pumula

Pumula Suidkus

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Jake P
Lang verblyf
4.0
Des 2025

Ons as gesin wat 'n woelige 3jr dogter insluit, het dit baie geniet! Ons het Pumula baie geniet. Daardie groot voorstoep en braaiplek het ons deeglik benut. Swemsyrande en getypoele daar naby is baie lekker! Die selfoonsein daar kan 'n mens nie 'n sein noem nie. Maar dit was toe nie so moeilik om te oorkom nie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilma
Pumula Suidkus
Baie dankie dat julle sulke aangename gaste was. Groete Hannes en Wilma

Ashley C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2024

It needed fans. Our stay was good, just needed fans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 12)
Bespreek

221A Capuchin Road, Pumula, 4235, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc309e1b53d472590af4199ea35b8d5f3b1ed735e5b7c238c12883319696532f25f356c683505f817fe2551f3a5be52e45d8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 12) 2 5 1 4 221A Capuchin Road Pumula 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.643121284451 30.528536897784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang