Pumula Suidkus
12 gaste
3 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 221A Capuchin Road, Pumula, 4235, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Pumula Suidkus bied gerieflike selfsorgverblyf in die pragtige Pumula. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aangesien hierdie eiendom baie spasie en nabygeleë strande het.
Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die ruim, eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank met 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n drievoudige stapelbed en 'n stapelbed wat net vir kinders is en beskik oor 'n aparte badkamer met 'n toilet, bad en wasbak. Die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed, met 'n en suite-toilet, stort en wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n eetarea en 'n knus sitarea wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan.
Daar is 'n patio-area met stoele en braaigeriewe waar gaste mekaar se geselskap kan geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 221A Capuchin Road, Pumula, 4235, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pumula Suidkus het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
221A Capuchin Road, Pumula, 4235, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang