Pure Clarens
7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 504 Naauwpoort Street, C6 Quillets, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Pure Clarens bied selfsorgverblyf in die skilderagtige Clarens en is die ideale toevlugsoord vir gesinne of vriende wat 'n rustige wegbreek soek.
Die ruim woonstel bied gemaklik slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi word voorsien vir gaste se gerief.
Die sitkamer maak oop na 'n ingeslote patio met 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en 'n binnebraai-area. Veilige parkering is beskikbaar dwarsdeur gaste se verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Clarens Kloof-bergroete 1,5 km weg, terwyl die Clarens-waterval 4 km van die eiendom af geleë is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 504 Naauwpoort Street, C6 Quillets, Clarens, 9707, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
504 Naauwpoort Street, C6 Quillets, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang