+23
Selfsorg in Noordelike Vrystaat

Puruma Pride Guestfarm

  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Myburgh (Farm), Viljoenskroon, 9520, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Puruma Pride Gasteplaas, bekend vir sy majestueuse leeus, is slegs 20 km van Viljoenskroon af. Dit is 'n privaatbesit leeuplaas wat ongeveer 40 ha aan geslote leeukampe beslaan.

Verblyf bestaan uit 4 luukse chalets toegerus met lugversorging, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en ondervloerse verhitting. Daar is ook 2 luukse safaritente vir avontuurlustige gaste met ondervloerse verhitting, 'n yskas, 'n privaat toilet en wasbak, kombuisgeriewe en 2 gemeenskaplike badkamers. Gaste het toegang tot 'n buitestort, 'n paar meter van die leeukamp af.

Alle verblyfopsies is volledig toegerus, en ontbyt kan op versoek bedien word.

Gaste het toegang tot 'n swembad, trampolien, leeukyktoere, voëlkyk en 'n boma vir funksies.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ilana T
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike ervaring. Ek wou daar bly vir ewig en altyd.
Des 2025
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Asmerowend. Dit was fantasties, die eienaars is so vriendelik en behulpsaam saam met die tuiniers, die plek is pragtig en die leeus is in 'n puik kond...
Sien meer
Nov 2025
Eulender T
Gesin met klein kinders
5.0
Beauty in the face of danger. It was the perfect stay, peace and quiet in the wild. Lions roaring at night. Game drive seeing different...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Sonette V
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely, relaxing, would go again. It was lovely. The tent was great, the bed was very comfortable. The lions are in such great conditio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
At V
Gesin met tieners
5.0
Baie aangenaam en lekker, 'n plek waar mens kan afskakel. Rustig en lekker tussen leeus, voel of jy diep in die bosveld is.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Jacoba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Myburgh (Farm), Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Gaste dink Puruma Pride Guestfarm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Myburgh (Farm), Viljoenskroon, 9520, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzODM2ZWFlLWM2ODItNDc1NS05MGNiLTA3MTQ2MjFiNDhiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 Myburgh (Farm) Viljoenskroon 9520 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.311166984263 27.085759403441
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang