LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Puruma Pride Lion Park | LekkeSlaap
+28

Puruma Pride Lion Park

39 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir Puruma Pride Lion Park
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Petece S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petece S
Saam met vriende

Was ontspaning . en het lekker gekuier en leeus is so lekker om voor te kyk

Elke persoon sal dit geniet

Lionel V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Definitief 'n moet!

Carien R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende weggaanplekkie. Rustig en so vriendelik.

Asemrowend mooi. Gaan vir seker weer gaan.

Monique M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M
Saam met vriende

Ons was baie beïndruk.

Die plek was baie netjies en mens kon sien dat daar 'n ware liefde vir die diere is. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam gewees. Ons het dit baie geniet.

Tanya S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya S
Saam met vriende

Awesome. Om deur die klanke van 'n leeu wat brul in die nag wakker gemaak te word.

Wat 'n lekker ervaring. Die voëlskuiling is 'n rustige, afgesonderde gebied. Jy raak aan die slaap met die geluide van voëls en word snags wakker deur die brullende leeus. En dan weer die gesing van voëls. 'n Buitestort om jou siel te voed.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome. To be awaken by the sounds of lion calls throughout the night.

What a nice experience. The birdhide is a tranquil, secluded area. You fall asleep to the sounds of birds and awaken during the night by the roaring of lions. And then once again the songs of birds. An outside shower to feed your soul.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Carina H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina H
Gesin met tieners

Fantastiese, rustige verblyf, wonderlike gasvryheid en cute leeuwelpies.

Ons het vir twee dae by Puruma Pride gebly as gesin saam met ander familie. Die akkommodasie was ruim en gerieflik en almal het hul eie spasie gehad - tog kon ons almal lekker saam kuier op die groot stoep. Die leeus is ongelooflik en kan van naby af bekyk word. Ongelooflike ervaring wat deur almal - oud en jonk - geniet is.

Chereen W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chereen W
Gesin met klein kinders

Ongelooflike ervaring tussen die leeus!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad tussen die leeus. Die verblyf was great en goed toegerus en baie skoon. Die mense was baie vriendelik en besorgd oor ons, maar die beste was die leeus wat so naby jou is en dat jy kan sit en braai terwyl jy na die leeus kyk!

Joe T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe T
Gesin met klein kinders

Fantasties en al my verwagtinge is oortref!

Vandat die bespreking gemaak is totdat ons Puruma Pride verlaat het was die diens uitstekend en professioneel. Daar word deeglik na al jou behoeftes en versoeke omgesien en die chalets is gemaklik en goed toegerus. Dit is 'n belewenis om die leeutoer te doen of om net te voet hulle te besigtig. Dit is waarlik iets om hulle te hoor brul terwyl jy rustig om 'n vuur sit en gesels. Ons is reeds besig om ons volgende naweek daar te beplan. Lizel en Salomie is baie hulpvaardig en hulle kennis van die plaas en leeus is uitstekend.

Puruma Pride Lion Park's terugvoer

Baie dankie ons waardeer julle terugvoering. Sien uit om julle weer hier te kan ontvang.

Vriendelike groete,
Puruma Pride

Puruma Pride Lion Park
Wimpie C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie C
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en gasvryheid was uit die boonste rakke .

Baie lekker gekuier en gerus. Die personeel laat jou sommer met die intrapslag tuis voel. Sal dit enige tyd aanbeveel vir mense wat wil wegkom van die stad se lawaai!

Zilia V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zilia V
Saam met vriende

Wonderbaarlik - so tussen die leeus - het ons heerlik ontspan!

Die Leeuplaas is in die pragskone natuur net voor Viljoenskroon geleë. Dit was ‘n rustige wegbreek en tog ‘n groot avontuur so tussen die magtige leeus. Die gasvrou het haar baie goed van haar taak gekwyt. Ons sal sonder twyfel hierdie verblyf aanbeveel.

Rene D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene D
Gesin met klein kinders

Very good.

Had a good stay. Nice people!

Bianca F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca F
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Baie dankie aan die hele span wat ons lang naweek so seep glad laat verloop het. Tannie Hettie se kos is so reg uit 'n resepteboek. Die persoonlike wildrit was baie waardeer. Die beddens lekker sag en waterdruk goed. Julle laat mens soos deel van die familie voel. Ons sal daai grondpad weer binnekort aandurf.

Gerté F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerté F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek, vriendelike mense en awesome leeus.

Ons het n heerlike, rustige naweek by Puruma Pride gehad! Die tent was skoon, netjies en goeie kwaliteit beddegoed. Al wat die tent kort is 'n klein mikrogolfie! Die badkamers was mooi, skoon en netjies met heerlike groot storte! Die leeus is pragtig en in uitstekende kondisie, ons het die stap tussen die leeus ongelooflik baie geniet. Die gebrul soggens en saans was 'n belewenis! Salome, Lizelle en Tannie Hettie is vriendelike, gasvrye mense! Ons sal beslis weer by Puruma Pride gaan kuier!

Brenda V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Dis ongelooflik, dis so mooi en rustig daar - behalwe as Mnr Leeu brul - dis 'n onbeskryflike gevoel om so naby die leeus te wees.

Baie belangrik: Bel vir Salomi. Grondpad vanaf Viljoenskroon is aaklig maar die pad van Parys se kant is heel skaflik (met 'n Getz en trailer aangedurf). Puruma is so goed ingerig, die mense so behulpsaam. Al die diere so goed versorg - jy kan sien hierdie mense werk en leef hulle hart en siel hier uit. Daar is baie liefde vir elke diertjie tot groot kat. Ek en my dogter het 'n safaritent geboek, ruim en so goed toegerus. So jammer ons het net vir een nag geboek. My dogter kon nie uitgepraat raak oor die wildrit. Ons het nog die volgende oggend saam met Salomi gaan perdry. Hulle het ons van vleispakkie en braaibroodjie voorsien vir die aand, heerlik. Sou graag die ossewa-rit ook wou doen. Ons sal beslis teruggaan na Puruma maar die keer vir 'n langer bly.

Antoinette V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, al was dit amper winter.

Netjies en skoon, met vriendelike mense. Fantasties om so naby aan die leeus te wees en elke aand voor slaaptyd die gebrul te hoor en soggens vroeg weer met gebrul wakker te word. Die buitelugstorte by die kamp was 'n wonderlike ervaring.

Christelle L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle L
Gesin met klein kinders

Ons het ons tyd hier soveel geniet en sal vir seker terugkom!

Lieflike, vriendelike mense. Die leeus is pragtig en so gesond, dit was ‘n belewenis om naby sulke fantastiese diere te wees. Ons beveel Puruma Pride definitief aan vir families of groepe vriende. Ons kan nie wag om terug te gaan nie!

Puruma Pride Lion Park's terugvoer

Baie dankie ons waardeer dit. Ons probeer die beste vir ons gaste te gee.

Puruma Pride Lion Park
Marieta V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly

Dit baie geniet. Lekker rustige plek om by af te skakel, weg van die besige stad. Aandete was ook heerlik.

Cobus B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B
Gesin met tieners

Baie stil en mooi.

Aangename mense. Baie stil en leeutoer was baie mooi. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Bonita S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Dit was die perfekte wegbreek wat my verwagtinge by verre oortref het. Sal beslis weer soontoe gaan.

Janetta V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janetta V
Saam met vriende

So naby aan Koning Leeu!

Dit was so 'n goeie ervaring om by Puruma Pride oor te bly. Die eenhede was ruim, skoon en goed toegerus en die lugversorging was 'n lewensredder. Twee van ons groep het in die tentkamer geslaap en dit baie geniet, veral met die leeu wat tot voor die tent kom om water te drink. Ons het met 'n oop voertuig gery en al die leeukampe besoek. Dit was omtrent 'n ondervinding en die kameras het hard gewerk. Om die wilde leeus van naby te sien is baie spesiaal. Daar is sowat 80 leeus van allerhande ouderdomme en opsigtelik in uitstekende kondisie, veral die groot maanhaarleeus is regtig die konings van die oerwoud. Geen leeus word makgemaak of deur mense hanteer nie, wat dit vir my nog beter maak. Dankie Salome, en jou span vir 'n verrykende ondervinding.

Lelani B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani B
Gesin met klein kinders

Heerlike sielsrus.

Heerlike, rustige atmosfeer tussen pragtige leeus. Ongelooflike gasvry verblyf!

Lischell F - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lischell F
Gesin met tieners

Wow, 'n paradys! Wens ek kon elke oggend so wakker word.

Wat 'n belewenis. Puruma Pride is pragtig, baie skoon en netjies, die diere is mooiste mooi, die kampe is groot en baie skoon en netjies. Kan nie wag om weer te gaan nie. Sien julle gou weer.

Puruma Pride Lion Park's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ons waardeer dit baie. Sien julle graag weer.
Vriendelike groete
PURUMA PRIDE

Puruma Pride Lion Park
Tania L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania L
Gesin met tieners

Dit was verseker die moeite werd.

Alles was van die hoogste gehalte, chalets uitstekend en ervaring wonderlik.

Alwyn P - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn P

Baie insiggewend en aangenaam.

Sien die sterre.

Neil S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, very warm welcome, would recommend.

We held a lion cub. This was amazing, and we stroked a cheetah - amazing!

Tatiana M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tatiana M
Gesin met tieners

Die een nag daar was fantasties.

Die gasvryheid en atmosfeer was fantasties. Die leeutoer was 'n wonderlike ervaring! Baie dankie vir die heerlike verblyf!

Arleen W - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arleen W
Saam met vriende

Baie ontspannend en rustig.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Na 'n baie uitputtende jaar was dit die perfekte plek om by af te skakel en net te ontspan. Sal verseker weer besoek!

Thelma D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma D

Uitstekend!

Vriendelik en tegemoetkomend. Ek sal definitief weer by Puruma Pride gaan kuier.

Jessica V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica V
Gesin met klein kinders

Dit was rustig. Skoon en netjies.

Ek sal enige tyd weer soontoe gaan. Die kinders het dit baie geniet. Dis baie rustig en baie skoon en netjies.

Eben S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf tydens Nampo 2015.

Goeie akkommodasie en etes, vriendelike personeel en wildrit baie interessant.

Marissa T - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, informatiewe ondervinding! Het my verwagtinge heeltemal oortref! Ons kom weer kuier!

Al het ek gehoop vir 'n bietjie meer bos, was dit toe op die ou end perfek! Jy is twee meter van die leeus af waar jy sit en ontspan, hul brul hier voor jou, het in die tente gebly, baie luuks en netjies met 'n toilet en wasbak, storte was apart maar ook baie netjies! Die Leeutoer sal ek enige tyd aanbeveel - baie informatief en ook 'n ondervinding! In die boma gebraai wat die bos-gevoel teruggebring het. Dankie vir al jul moeite Puruma Pride! Julle is nederige mense met 'n passie vir wat julle doen! Ons kom kuier definitief weer!

Reinie V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinie V
Gesin met klein kinders

Roaring experience!

What an amazing place to visit! Being surrounded by lion camps is an unforgettable experience. From our patio we could relax and braai while enjoying the view of white lions just meters away. Our walks around all the lion camps were great although sometimes intimidating with the adults keeping a keen eye on us. The open vehicle tour, guided by Kobus, into some of the camps is a must for all who visit. Be prepared for lots of loud roaring throughout the night to keep you on your toes!

Riana C - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A Retreat with a difference!

Falling asleep to the 'umph, umph, umph' of lions meters outside of our room was a rare experience! The room and other amenities sported all the finer touches making it a very pleasant stay, indeed. The route to the lodge was a bit of a challenge because of the rain, resulting in a very muddy dirt road - my husband had a flash back to his army days happily driving through the mud - while I bit my nails! The lions, however, are awesome!

Daleen V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen V

Heerlike boeregasvryheid op sy beste!

As jy rus en stilte nodig het - dis hier!

Anel E - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome 2 days "between" the Lions.

Spend 2 lovely days at Puruma Pride Lion Park. Owners are very friendly and will definitely visit them, again.

Cobus A - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus A
Gesin met klein kinders

PUIK, puik, puik, puik, puik, puik ...

Dankie Toit en Hettie, dit was wonderlik!

Jessica V - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig. Skoon en netjies.

Ons het 'n rustige tydjie gehad en lekker gekuier. Uiters gasvrye diens. Die gebrul van die leeus as jy wakker word is 'n nuwe ondervinding.

Jan S - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great ambience and exceptionally friendly service !

The lion enclosures are superbly placed in front of the tents and we were kept awake the whole night by the roaring of the males. Exceptional experience.

Gerhard O - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard O
Saam met vriende

A life changing experience

The hospitality and friendliness we experienced was absolutely fantastic. We thought we knew something about lions, but we were obviously mistaken. We will recommend Puruma Pride Lion Park to every person we know.

Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myburgh Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiMTdlYjgyLWRjMTYtNDIwYi1hNjI4LTdjZThhZjlmZTlkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R250  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 5 Myburgh (Farm) Viljoenskroon 9520 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -27.311166984263 27.085759403441
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!