+12
Selfsorg in Beachfront

Pyramid House By the Sea

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Hildegard Sonja B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Lekker gebly. Het 4 aande hier spandeer. Dit was goed ingerig en het alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Pyramid House By the Sea
Ons hoop dat jy weer kom kuier.

Liezel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Great value. Great views, great space, friendly owners and great location. Had a lovely time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda G
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Beveel sterk aan. Sien bo. Lekker gebly. Veilig gevoel. Pragtige rustige tuin met seeuitsig. Naby restaurante, golfbaan, see, ens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Fantastiese uitsig oor die see. Stapafstand vanaf strand. Die verblyf was baie aangenaam. Rustige plek en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Yahya H
Kort verblyf
4.0
Nov 2025

Tranquil and superb. The hosts are polite and hospitable. Quiet, tranquil, peaceful with easy access to the beach. The garden, birdlife and the well-cared-for guesthouse are superb. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pyramid House met all our expectations. Highly recommended. Beautiful accommodation surrounded by wonderful gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Naweek weg in Port Alfred om by vriende wat daar woon te gaan kuier. Ons het baie lekker gebly. Die plek is netjies en goed toegerus. Mooi uitsig oor die see en dis naby restaurante en die strand. Alles was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Pyramid House By the Sea
Dear Rozanne, it was a pleasure hosting you and we look forward to a return visit in the not too distant future. Kind regards, Dave

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek

1 Gleneagles Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ef316d0cb593384e53515c08f21b281d8388f7ea726c6442f6a126606a59ed26286b3ab69882ed7b9cdca7e9dd82dff9f3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 1 Gleneagles Drive Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.604982 26.892086
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang