34 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 34 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Nelson Mandela Drive, Meyerville, Standerton, 2340, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Q's Boutique Stay bied moderne kamers en geriewe in Meyerville, Standerton. Dit is puik gemeubeleer en toegerus met al die fasiliteite wat jy benodig. Die privaatheid en sekuriteit is uitstekend.
Die verblyf is elegant, snoesig en luuks. Elke kamer het 'n privaat ingang, en suite-geriewe, genoeg plek vir bagasie, en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale. En 'n daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.
Q's Boutique Stay het 'n gemeenskaplike eetarea met 'n rustige atmosfeer. Heerlike kos en puik diens word voorsien. 'n Kontinentale en volledige Engelse ontbyt word soggens voorgesit. Aandete is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Maloela
Catherine ...
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 14 Nelson Mandela Drive, Meyerville, Standerton, 2340, Mpumalanga
- Gaste dink Q's Boutique Stay het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Nelson Mandela Drive, Meyerville, Standerton, 2340, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 34 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang