Quaint Cottage
3 gaste
0 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32A Stafford Street, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Quaint Cottage bied gehalte-selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Westdene, Johannesburg. Die kothuis het sy eie ingang en is ideaal vir 'n klein gesin of enkelreisiger.
Die kothuis is geskik vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapareas, 'n badkamer, kombuis en leefarea. Die hoofslaaparea het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaaparea het 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 2 rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Gaste deel die tuin met die eienaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 32A Stafford Street, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32A Stafford Street, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang