Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Westdene

3.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Westdene van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Westdene besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Westdene.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westdene akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westdene Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westdene Akkommodasie - Johannesburg

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Westdene

Arum Place Guest House word deur die eienaar bestuur en is in die buitewyke van Melville geleë. Dié gastehuis dateer uit 1935 en is pragtig opgeknap om in gaste se behoefte te voorsien. Gasvryheid en noukeurigheid...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Auckland Park,
Westdene

Merwehuis is gebou in 1938. Die huidige eienaars is die vierde familie wat die voorreg geniet om hierdie ruim, ou huis te bewoon. Die huis is gedurende die afgelope 13 jaar gerestoureer om 'n vervloë era te weerspi...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westdene

Onverwacht Cottage is ideaal geleë in Melville met 'n oorvloed koffiewinkels, soos De La Crème, en restaurante, soos Picobella en Pulp Fiction in die area. Luci en Nicol du Toit sien uit daarna om jou te verwelkom...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville,
Westdene

Iewers tussen die bladsye van 'n ontwerperstydskrif en 'n gesinshuis van jou kinderdae sal jy die Hillside House vind. Die gastehuis is met baie geduld opgeknap en verbeeldingryk ontwerp. Dit bied 'n privaat, dog hu...

Vanaf
R1 036
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene

Thornton Gap Guesthouse is in die hartjie van die sentrale voorstad Westdene in Johannesburg geleë. Dis op Thornton-pad op die drumpel van voorstede soos Melville, Greenside, Emmarentia, Auckland Park en die welbek...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene

Pablo House Melville is in Melville, Johannesburg, geleë. Dié gastehuis bestaan uit 8 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed, of 2 enkelbeddens, en 'n en suite...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Westdene

Residence on 3rd skuil in Westdene op die randjie van Melville se koppies, sowat 1 km vanaf Sophiatown. Dié privaat woning bied slaapplek vir 4 mense in 2 superieure kamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n du...

Vanaf
R1 570
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Westdene

Restdene is 'n woonstel op die eienaar se erf in Westdene, Johannesburg. Dié woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afsaalplekkie naby verskeie geriewe in die omgewing. Dié oopplan-woonstel is smaakvol...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene

10 Cadoza BnB lê op die grens van Westdene en Melville langs die Melville-koppies met hul ryk argeologiese geskiedenis. Dié B&B bied gehalte-selfsorgverblyf aan sakereisigers, nagraadse studente en diegene op soek...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene

Koffifi BnB skuil tussen Melville en Sophiatown langs die Melville Koppies met hul interessante argeologiese geskiedenis. Koffifi BnB kry sy naam by Sophiatown, wat ook bekendstaan as Sof-town of Koffifi. Dié rust...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die a-Westdene akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...