+6
Selfsorg in Wellington

Queen's Corner

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Devon B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Lekker plek, lekker gasvrou en die lekkerste gasvryheid. Die eenheid was baie netjies, veilig en baie rustig. Die notas in die eenheid was baie handig. Engela is 'n uitstekende gasvrou. Sy het baie goed gekommunikeer tydens ons besoek. Sy was baie behulpsaam met ons versoek en het ons besoek baie gemaklik gemaak. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moyline S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker. Dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Initza M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Waarde vir geld. Baie oulike plek. Netjies en skoon. Alles wat jy nodig het. En baie vriendelike gasvrou. Ek kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adolf G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker gebly. Ruim, netjies en skoon. Baie naby aan ons vereiste ligging. Netjies en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrismare K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Baie gerieflik en netjies. Ek en my tienerdogter het by Queen's Corner gebly vir sport by Boland Landbou. Die verblyf was als wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die sportveld. Sal Queen's Corner vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitstekende verblyf met alles wat ons nodig gehad het. Alhoewel ons net 1 nag oorgebly het, het die woonstel alles gehad wat ons nodig het. Geen geraas van verkeer nie. Ruim slaapkamer, badkamer en leefarea. Maklike toegang. Beslis nog een van ons beste besprekings wat ons gedoen het. Sal vir seker weer daar bly, as ons weer in daardie omgewing moet oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tainita J
1 nag
5.0
Jan 2026

Wonderlik. Die plekkie voel soos 'n huis weg van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfect and well styled. Absolutely loved it! We stayed in Wellington for one night for a wedding, and coming “home” to such a clean, neat, and homely space after a long day on our feet was exactly what we needed. Queen's Corner was perfect — air-conditioning throughout, a very comfortable bed, and great style throughout the space. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothea A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

N Veilige en rustige omgewing waar jy werklik kan ontspan. Ons verblyf was werklik genotvol. n Rustige area waar jy veilig voel. Ons gasheer was baie behulpsaam en ek kon enige tyd op haar knoppie druk. Sal dit vir enigeen aanbeveel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Engela Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Queen Street, Wellington, 7650, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA173ad0d54b1942e0b6859e5cf5bb1ab0e63a2adf49ca2fba9ee65905e47d3a1665a3ed12c4a477e5178274905c43341589ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 13 Queen Street Wellington 7650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.6516746 19.0073839
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang