Queensburgh Self-catering
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 3 Des 2025 tot 5 Jan 2026.
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 7 Hyde Avenue Malvern, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
4-ster-gehalte-akkommodasie met unieke dekor en moderne afwerkings. Queensburgh selfsorg is baie sentraal geleë in Malvern, Queensburgh, Durban.
Ons kan sakereisigers, paartjies, gesinne en groot groepe akkommodeer.
Ons het selfsorgkombuise in elke kamer, en ontbyt en aandete is op aanvraag beskikbaar. Ons het ook 'n restaurant wat oop is vir gaste en vir instapkliënte/publiek.
Daar is rustige tuine om in te ontspan, privaat braai-areas, 'n swembad en 'n buite-jacuzzi om in te ontspan.
Elke kamer het 'n stoep of balkon om op te ontspan.
Sommige van ons kamers het privaat jacuzzi-baddens in die badkamers. Ons het vinnige gratis wifi en daaglikse skoonmaakdienste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Queensburgh B Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 7 Hyde Avenue Malvern, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Queensburgh Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 7 Hyde Avenue Malvern, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang