6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 504 Naauwpoort Street, Unit 4C, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Quillets View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle meenthuis in Clarens. Die meenthuis is 2 km van die dorp se plein met winkels, restaurante en gallerye.
Die meenthuis beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Bad- en stortgeriewe is geskikbaar.
Die meenthuis beskik oor 'n kombuis en 'n oopplan-sitarea, -eetarea en binnebraai-area. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond en stoof en 'n mikrogolf. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitarea met 'n kaggel, slim-TV en etenstafel met sitplek vir 8 in.
WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Cherish Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 504 Naauwpoort Street, Unit 4C, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Quillets View het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
504 Naauwpoort Street, Unit 4C, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang