+15

Rabbits Den

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R4 760 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rabbits Den is op 'n gholflandgoed in Clarens, 'n skilderagtige dorpie aan die voet van die Maluti- en Rooiberge. Hierdie pragtige Vrystaat-dorp is naby die Golden Gate Nasionale Park en is 'n ideale oornagplek op reis na die bergkoninkryk Lesotho.

Hierdie lieflike vakansie-villa beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Al die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Die kamers het ook 'n lieflike uitsig oor die omgewing en die gholfbaan.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n tafel met sitplek vir 6. Dit bied toegang tot die stoep met 'n braai en 'n pragtige uitsig oor die omgewing. Gaste het ook gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.

Gewilde doendinge sluit reptielbesigtigings, vlieghengel, voetslaan, perdry en 4x4-avonture in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Hemel op aarde. Dit was wonderlik, heerlik en 'n voorreg. Die villa is puik. Omgewing mooi. Die voëls is pragtig, so ook die hase en uile. Diens was g...
Sien meer
Okt 2025
Melanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Goed toegeruste selfsorg-ervaring met asemrowende uitsig. Ons verblyf by Rabbits Den was ’n uitsonderlike ervaring. Die eenheid was ruim en uitstekend...
Sien meer
Sep 2025
Jason W
Saam met vriende
5.0
Lovely getaway venue for people who want peace and quiet. Amazing place to stay at. Everything was clean, neat and tidy. Very central a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Awie D
Gesin met tieners
5.0
Sal vir seker weer daar bly. Baie lekker gebly, baie mooi huis. Ruim kamers met elk 'n badkamer, groot stoep met mooi uitsig en braai.
Jul 2025
Deidre C
Saam met vriende
5.0
Feels like home and in a great location. Great accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 88

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R712, Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Rabbits Den het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 760
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 760
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 760
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e56d0d06836be627b5575264248f455dfe607b8f419a3160645b07acbaa5af98a87499d0766ec24439eb6dc64d1bd44d99c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 760 per nag, vir 6 mense 33 5 1 5 R712 Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.507659419039 28.428118446866
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang