Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rabbits Den

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rabbits Den is op 'n gholflandgoed in Clarens, 'n skilderagtige dorpie aan die voet van die Maluti- en Rooiberge. Hierdie pragtige Vrystaat-dorp is naby die Golden Gate Nasionale Park en is 'n ideale oornagplek op reis na die bergkoninkryk Lesotho.

Hierdie lieflike vakansie-villa beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Al die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Die kamers het ook 'n lieflike uitsig oor die omgewing en die gholfbaan.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n tafel met sitplek vir 6. Dit bied toegang tot die stoep met 'n braai en 'n pragtige uitsig oor die omgewing. Gaste het ook gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.

Gewilde doendinge sluit reptielbesigtigings, vlieghengel, voetslaan, perdry en 4x4-avonture in.

Slaapplek

’n Bespreking by Rabbits Den sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Rabbits Den
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Jaar gelys 4

Ligging

  • R712, Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Rabbits Den het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e56d0d06836be627b5575264248f455dfe607b8f419a3160645b07acbaa5af98a87499d0766ec24439eb6dc64d1bd44d99c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 R712 Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.507659419039 28.428118446866
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem