+15
Selfsorg in Sandton

Radstays - 28 Madison Palms

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 110 North Road, Sandown, Sandton, 2057, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Radstays - 28 Madison Palms is 'n oopplan-selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Sandton en is gerieflik naby Nelson Mandela Square.

Die woonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n lessenaar met 'n badkamer wat 'n stort-oor-bad, 'n toilet en wasbak het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek en 'n rusbank. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.

Skuifdeure bied toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels. Veilige, onderdakparkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot die swembad in die kompleks.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Brad Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 110 North Road, Sandown, Sandton, 2057, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 805
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 805
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 805
per nag (plek vir 2)
Bespreek

110 North Road, Sandown, Sandton, 2057, Gauteng

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40b5243342f60dbc38c6e2b788e1f15fd27195d0a4582d0b9e7e9fb8fee69683bd84d06dcafefd80f254a391eb45f8f7d00b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 2) 110 North Road Sandown 2057 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.097343668104 28.06025147438
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang