4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 110 North Road, Sandown, Sandton, 2057, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Radstays - 43 Madison Palms is 'n selfsorg-ateljeewoonstel op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks in Sandton. Dit is naby die Nelson Mandela Square wat gaste maklike toegang tot die Sandon City winkelsentrum bied.
Die verblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed elk en gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele.
Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die balkon met meubels waar gaste 'n ontbyt met 'n lieflike uitsig kan geniet. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Brad Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 110 North Road, Sandown, Sandton, 2057, Gauteng
- Gaste dink Radstays - 43 Madison Palms het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
110 North Road, Sandown, Sandton, 2057, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang