Beskrywing
Prospect is 1 klein slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is klein, maar toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof en mini-oond, 'n ketel en broodrooster. Die eenheid het 'n stoep met braaigeriewe. Hierdie eenheid is klein en is een van die begrotingsopsies.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen geraas, musiek of partytjies nie.
Rook nie binnenshuis of by die swembadarea nie.
Geen glase by die swembadarea nie.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Neem asb. kennis dat tee, koffie en toiletware soos seep of sjampoe nie voorsien word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 15%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n stapelbed in die sitarea. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oondjie, ketel en broodrooster toegerus. Die eenheid het ook 'n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen geraas, musiek of partytjies nie.
Rook nie binnenshuis of by die swembadarea nie.
Geen glase by die swembadarea nie.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Neem asb. kennis dat tee, koffie en toiletware soos seep of sjampoe nie voorsien word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 15%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tupenny bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n klein sitkamer en 'n werkstasie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaat-gasstoof, ketel en broodrooster. Die eenheid het 'n stoep met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die tuine, berg en swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen geraas, musiek of partytjies nie.
Rook nie binnenshuis of by die swembadarea nie.
Geen glase by die swembadarea nie.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Neem asb. kennis dat tee, koffie en toiletware soos seep of sjampoe nie voorsien word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 15%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oondjie, ketel en broodrooster toegerus. Die eenheid het 'n eetarea en 'n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen geraas, musiek of partytjies nie.
Rook nie binnenshuis of by die swembadarea nie.
Geen glase by die swembadarea nie.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Neem asb. kennis dat tee, koffie en toiletware soos seep of sjampoe nie voorsien word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 15%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Almond bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en 'n stel stapelbeddens in die kombuisarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, mini-oond, ketel en broodrooster. Die eenheid het 'n stoep met braaigeriewe, met uitsig oor die swembad, tuin en berg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen geraas, musiek of partytjies nie.
Rook nie binnenshuis of by die swembadarea nie.
Geen glase by die swembadarea nie.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Neem asb. kennis dat tee, koffie en toiletware soos seep of sjampoe nie voorsien word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 15%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer is 'n kinderkamer en het 'n stapelbed en 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ketel toegerus. Die eenheid het ook 'n sitarea, eetarea en 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
1 x Kinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen geraas, musiek of partytjies nie.
Rook nie binnenshuis of by die swembadarea nie.
Geen glase by die swembadarea nie.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Neem asb. kennis dat tee, koffie en toiletware soos seep of sjampoe nie voorsien word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 15%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n stapelbed in die sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vries, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en broodrooster toegerus. Die eenheid het ook 'n lapa met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
1 x Kinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen geraas, musiek of partytjies nie.
Rook nie binnenshuis of by die swembadarea nie.
Geen glase by die swembadarea nie.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Neem asb. kennis dat tee, koffie en toiletware soos seep of sjampoe nie voorsien word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 15%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Tanner Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang