Rainbow Glen Guest Cottages
Beskrywing
Dié eenhede het elkeen slaapplek vir 'n paartjie. Elke eenheid het 'n slaapkamer met 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met net 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis-area en 'n klein sitarea. Gaste het toegang tot 'n veranda en 'n braai-area buite. Penny lane is 'n semi-losstaande eenheid en Prospect is 'n losstaande eenheid.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 15%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elkeen van dié eenhede het slaapplek vir 'n paartjie en 2 enkelpersone, wat dit ideaal maak vir 'n paartjie met kinders. Elke eenheid het 'n slaapkamer met 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met net 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is stapelbeddens in die goed toegeruste kombuis-area. Gaste het toegang tot 'n veranda en 'n braai-area buite.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 15%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elkeen van dié eenhede het slaapplek vir 'n paartjie en 3 kinders, wat dit ideaal maak vir 'n paartjie met kinders. Elke eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met net 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is stapelbeddens en 1 enkelbed in die leefarea en daar 'n kombuis wat goed toegerus is. Gaste het toegang tot 'n lapa en 'n braai-area buite. Die eenheid het ook 'n TV met DStv.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 15%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders, of 6 volwassenes. Daar is 2 dubbelkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n derde kamer met 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die eenheid het 'n toegeruste kombuis, asook 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot 'n veranda en 'n braai-area buite. Linne en handdoeke word voorsien, maar bring asb. jou eie swemhanddoeke. Die Muskadel-eenheid is langsaan die hoofhuis, maar het 'n aparte ingang en is privaat van die hoofhuis.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 15%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tanner-straat 10, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom