Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Harrismith

Rainfall Damhuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wiaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rus vir die siel met die mooiste uitsigte. Fantastiese plek. Diens is uit die boonste rakke met die vriendelikste personeel. Sal aanbeveel vir enige gesin, familie of vriende wat kwaliteit tyd wil spandeer weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henro W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Skoon, netjies, perfek. Great plek! Ons gesin het dit baie geniet en die huis het alles wat jy nodig het vir 'n ontspannende naweek weg. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manfred E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Baie rustig. Yes, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ilze Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 3 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Rainfall Farm, Harrismith, 9880, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e2c43d53ef32faf59eaa5fb2866d5f12122b0ca27b8c81ca7a9dfa6eb029ffced976259de4fea44aa7cd57daddbb7a809ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Rainfall Farm Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.300974720457 29.279405646432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang