Ramandire Bed & Breakfast
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Magriet Street, Jackaroo Park, Witbank/eMalahleni, 1035, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Ramandire Bed & Breakfast bied gemaklike verblyf in die stil voorstad Jackaroo Park in Witbank, ook bekend as eMalahleni.
Verblyf word aangebied in 7 en suite-slaapkamers, toegerus met verwarmers en yskaste. Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkering, en daar is 'n gemeenskaplike sitkamer/TV-kamer en 'n gedeelde kombuis toegerus met 'n mikrogolfoond, oondstoof, ketel, toebroodjiemasjien en yskas. Gaste kan ook in die tuin ontspan.
Wasgoeddienste, vervoer, en middagete en aandete is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende fooi. Ramandire bied ook 'n klein konferensiefasiliteit wat tot 22 gaste kan akkommodeer.
Witbank bied 'n aantal aktiwiteite vir alle ouderdomme en voorkeure, soos koffiewinkels, plaasstalletjies en watersport by die Witbankdam. Ander besienswaardighede verder weg sluit in Graceland Gholfbaan, Loskopdam en Middelburg Gholfbaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.8/5
Rethabile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 4 Magriet Street, Jackaroo Park, Witbank/eMalahleni, 1035, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Magriet Street, Jackaroo Park, Witbank/eMalahleni, 1035, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang