Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramandire Bed & Breakfast

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magrietstraat 4, Jackaroo Park, Witbank/eMalahleni, 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ramandire Bed & Breakfast bied gerieflike verblyf in die stil woonbuurt Jackaroo Park in WItbank, ook bekend as eMalahleni.

Verblyf word in 8 en suite-slaapkamers met verwarmers en yskassies gebied. Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek, en daar is ook 'n gemeenskaplike sitkamer en kombuis wat met 'n mikrogolf, oond, stoof, ketel, toebroodjiemaker en yskas toegerus is. Gaste kan ook ontspan in die tuin.

Wasgoeddienste, vervoer, middagete en aandete is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Ramandire het ook 'n klein konferensie-venue met plek vir 22 gaste.

Witbank bied heelwat aktiwiteite vir gaste van allerhande ouderdomme en voorkeure, soos koffiewinkels, plaasstalle en watersport by Witbankdam. Ander besienswaardighede sluit die Graceland Gholfbaan, Loskopdam en Middelburg Gholfbaan in.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

1.8 uit 5van 4 resensies vir Ramandire Bed & Breakfast
Netheid
1.8/5
Diens
1.8/5
Ligging
1.8/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.8/5

Rethabile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 8

Ligging

  • Magrietstraat 4, Jackaroo Park, Witbank/eMalahleni, 1035, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Witbank Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magrietstraat 4, Jackaroo Park, Witbank/eMalahleni, 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyOGU2NjE5LTZkNmQtNGMwZi05ZjFkLWFmMjBlNTMwZDE5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 4 5 1 2 4 Magriet Street Jackaroo Park 1035 Mpumalanga 021 201 8901 17:00-19:00 10:00 -25.830662747909 29.24434504399
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem