+10
Selfsorg in Ramsgate Beach

Ramsgate Palms 5

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Des 2025 tot 14 Jan 2026.
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 510 Bidstone Road, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Die Ramsgate Palms-kompleks omhels die heuwel wat uitkyk oor die skilderagtige Ramsgate-hoofstrand, die perfekte plek om 'n gesinsvakansie deur te bring, met lewensredders aan diens die hele jaar.

Ramsgate Palms 5 is 'n eenheid op die eerste verdieping wat tot 6 gaste kan akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is plafonwaaiers in die slaapkamers. Die eerste badkamer het slegs 'n bad en die tweede badkamer het slegs 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die leefarea het 'n plafonwaaier en 'n TV met DStv. Die eenheid het ook gratis WiFi beskikbaar. Die leefarea maak deur skuifdeure oop na 'n balkon met buite-eetmeubels en Weber-braaigeriewe. Neem asseblief kennis dat daar slegs 1 toegewese parkeerplek per eenheid is.

Die kompleks het 24 uur-sekuriteit, 'n heerlike swembadarea, geleë in 'n beskutte deel van die welige tropiese tuine wat die kompleks omring. Restaurante, 'n handwerkmark en die bekende Waffle House is alles binne stapafstand van die kompleks geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 192

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 510 Bidstone Road, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 365
10% AF
R 1 365 R 1 229
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 365
10% AF
R 1 365 R 1 229
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 365
10% AF
R 1 365 R 1 229
per nag (plek vir 6)
Bespreek

510 Bidstone Road, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4275, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55005004da32ede3d9d75a14590d3c99458da700f58d042808be8f934b0371a090eb7723c6b263664e415201ce4cc4ca8c39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 365 nouVanaf R1 229 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms Complex 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.887287 30.349925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang