Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms Unit B

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Mrt 2024 tot 2 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-weg, Ramsgate Palms-kompleks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 370 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ramsgate Palms lê teen 'n heuwel met 'n uitsig oor Ramsgate se skilderagtige hoofstrand. Dit is gemáák vir gesinne wat smag na 'n lekker vakansie by die see - lewensredders is die hele jaar aan diens.

Ramsgate Palms Unit B is op die eerste verdieping en het plek vir 6 gaste. Die eenheid het 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het plafonwaaiers. Die eerste badkamer het 'n bad en daar is 'n stort in die tweede badkamer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en daar is 'n ontbytkroeg met kroegstoele. Die leefarea het 'n plafonwaaier en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n balkon met meubels en 'n Weber-braai. Daar is aangewese parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid.

Ramsgate Palms het 24 uur-sekuriteit, 'n lieflike swembad-area in 'n beskutte area, en die kompleks word omring deur 'n welige tropiese tuin. Restaurante, 'n handwerkmark en die bekende Waffle House is stapafstand van die kompleks af.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Palms Unit B sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Ramsgate Palms Unit B
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Bidstone-weg, Ramsgate Palms-kompleks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms Unit B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 370
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 370
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-weg, Ramsgate Palms-kompleks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f2ddb9506189297ecb3abed23e6e93488927f233d42e9fa40bd480cec7fd21fbe047c31f48d13959e44b16fec6a9075eb24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms Complex 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.887287 30.349925