Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ranelra Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Ranelra Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hein G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein G
Enkelreisiger

3 ure se slaap nodig gehad op 'n jagtrip, dus nie baie tyd daar spandeer nie.

Het lekker gebly en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Daniel H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam welkomend, vriendelik, veilig.

Dit was aangenaam welkomend.

Charles R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles R
Enkelreisiger

Quite and peaceful.

Clean and safe accommodation. I appreciated the support and check-ups I received from the host to ensure that everything was still fine with me. I will definitely stay there again.

Esther D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly.

Beslis waarde vir geld. Gasvrou is besonder hulpvaardig en vriendelik. Kamer was pragtig skoon en netjies. Fantastiese ligging, naby skole en besigheidsarea.

Heila N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie, baie lekker gebly.

Francois L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer van Ranelra Acc. gebruik maak en aanbeveel.

Baie lekker gebly en ons tydjie geniet.

Maryke M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M

Die beste in Mookgopong!

Het met my op epos gekommunikeer en laat weet watter plekke die moeite werd is om in die omgewing te besoek. Die spasie was wonderlik in vergelyking met wat ons in Mokopane gehad het, vir 'n baie beter prys. Daar is 'n dubbel- en enkelbed, en-suite badkamer en ekstra toilet, 'n groot yskas, en 'n lekker buite-sitplek.

Edmund T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place.

We had problems with water, but the host went out of her way to help us.

Nadine B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B
Gesin met klein kinders

Lekker.

Gerieflike plekkie net uitstekende diens. Sal beslis weer terugkeer.

Chris N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntende gasvrou wat enige wegbreektyd spesiaal maak.

Skoon, netjiese en veilige verblyf. Ek waardeer die ekstra gaasskuifdeur tussen die glasdeur en veiligheidshek baie. Dit verseker dat koel lug kan deurbeweeg terwyl jy steeds veilig is. Ook meer as bereid om lekker eetplekkies aan te wys vir die vrou wat wil rus van kosmaak.

Annelie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker persoonlike, huislike gevoel, perfek vir oornag.

Baie lekker gebly. Nie die "corporate" fancy pancy fieterjasies nie. Gasvrou was baie vriendelik en bereid om te help met enige versoek. Sal vir seker weer daar oornag indien nodig.

Mapula P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mapula P
Saam met vriende

Excellent.

A very relaxing environment. The hospitality is perfect.

Marlene P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Ek kan hierdie verblyf baie sterk aanbeveel. Baie dankie vir al jou vriendelikheid en hulpvaardigheid.

Joe L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joe L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

If you are looking for 5-star accommodation you will not find it here, but it's ideal for a 1 or 2-night stay. A bit on the small side and the kitchen could do with a revamp, but everything was functional. With the Eskom loadshedding, be mindful that if the power goes off so does the water, but can't blame the owners for that.

Freek F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was puik gewees.

Die eienaares was baie gaaf, vriendelik en hulpvaardig. Dit was baie aangenaam om die nag daar te kon vertoef.

Magriet D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet D

Het baie lekker gekuier.

Hettie het ons baie vriendelik ontvang. Was baie behulpsaam as ons iets nodig gehad het. Plek baie skoon en netjies. Het baie lekker gebly!

Angie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Very friendly and they went out of the way to ensure everything was to our liking. Will be back early next year for our next stay.

Wanda S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienares is baie gasvry, vriendelik en behulpsaam.

Ons verblyf was baie lekker. Eienares is baie gasvry en vriendelik. Net so paar dingetjies wat gepla het. Eerstens die privaatheid as jy op die stoep sit. Daar is geen privaatheid nie, want die eienares se stoep grens aan die eenheid se stoep en as eienares met haar mense daar kuier, kyk hulle heeltyd op jou as jy op jou stoep sit. Ek is 'n baie privaat mens en hou van my privaatheid. Dit is waarom ons nie bly in gastehuise nie, maar wel selfsorgeenhede. Dit het my heelwat gehinder en geïrriteer dat daar geen privaatheid was nie. Ek stel regtig voor dat die eienares die deel waar die klein hekkie tussen die eenheid en haar woning is, toebou sodat die eenheid meer privaatheid het. Die hekkie kan na die voorste deel van die afdak/stoep geskuif word. Tweedens, die stort het geen stortgordyn nie, die matjies is papnat elke keer nadat daar gestort is en daar was geen mop of lap om die vloer mee droog te maak nie. Derdens, die yskas se vriesgedeelte was opgevries en die deur kon ook nie heeltemal toemaak nie. Ons het van die ys afgekap, maar die deur se seël is reeds uitgewerk en het die vrieskas se deur glad nie geseël nie. Andersins, was alles puik.

Ranelra Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die voorstel van n muur tussen die kuier areas. Sal opvolg met boukontrakteur en munisipale bou regulasies.
Vreeslik jammer oor die vrieskas en nat badkamer matte.
Jul moes dit net dadelik gerapporteer het dan het ek dadelik die vrieskas omgeruil. Ek kon ook vir jul n nuwe skoon stel badkamer matte gegee het.

Vir enige moontlike toekomstige gaste wanneer ek navraag doen of als in orde is, of jy vind enige iets of probleem lig my asb dadelik in dat ek dit kan regstel.
Hettie

Ranelra Accommodation
Johan P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Besigheidsreis

I was welcomed friendly and professionally by the host. Facilities are clean and user-friendly.

Facility is very clean and private.

Gawie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik vir die prys.

Vriendelike ontvangs. Hettie het mens baie welkom laat voel. Heerlik beskuit en bederfies. Baie netjies. Lekker warm geslaap.

Andrew B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Enkelreisiger

Absolutely perfect.

Large amounts of space, with everything that is required for a night stay or for much longer. A few extra treats made the stay even more pleasant. A perfect hostess that ensured all was cared for.

Tersia S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet, dit is baie sentraal geleë.

Die plekkie was netjies en goed geleë.

Monica V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica V
Enkelreisiger

Rustig, gemaklik en ruim.

Vriendelike ontvangs, netjiese en gemaklike akkommodasie. Kon egter nie selfoon laai nie, aangesien die tweepuntmuurprop nie werk nie.

Louis M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plekkie ooit.

Dankie Hettie vir jou gasvryheid en dat jy meer as 'n ekstra myl sal loop vir jou gaste. Sal die plek verseker baie sterk aanbeveel. Moet die plekkie nie mis as jy wil oornag, of paar dae hier bly nie. Weereens baie dankie. Ons waardeer dit baie.

Henriette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V
Saam met vriende

Ruim, skoon en rus vir die siel.

Soos altyd Tannie Hettie, baie dankie ons het heerlik gebly.

Chris N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou wat ekstra myl loop vir jou gerief.

Daar is ekstra veiligheidsligte aangebring om seker te maak jou voertuig is veilig. Ons was weereens bederf met lekker tuisgebakte beskuit. Ons waardeer ook die groot houer melk wat gereeld voorsien word en nie net die druppeltjie soos ander gastehuise nie. Geniet die rustigheid wat altyd daar is.

Mike H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H

Plat op die aarde gashere.

Niks is vir die mense te veel moeite nie. Hulle gaan uit hul pad om seker te maak hul gaste is versorg. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Debbie P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a most enjoyable stay.

Attention to detail was appreciated.

Jonathan Jacobus L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan Jacobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en hulpvaardig.

'n Tuiste weg van die huis af.

Chris N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geniet ons blyplek weg van die huis.

Met 'n ysige naweek regoor die land, was dit heerlik om die aand in 'n bed te klim met snoesige winterlakens en 'n warm duvet. Daar was selfs ekstra warm komberse saam met die verwarmer beskikbaar.

Rochel C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochel C
Besigheidsreis

It was nice staying there as the place is really secured.

See below.

Chris N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geniet ons blyplek weg van die huis.

'n Juweel van 'n gasvrou by ons huis weg van die huis.

Chris N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was weereens goed bederf!

Rustige netjiese skoon verblyf. Bonus is die lekker koelte-stoep met lekker briesie in die hitte. Lekker groot stort. Jy word bederf met die lekkerste beskuit en sjokolade. Dit voel soos jou huis weg van die huis.

Chris N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geniet ons blyplek weg van die huis.

Vriendelikste gasvrou wat die ekstra myl vir jou loop.

Koos G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Die ontvangs was hartlik. Die akkommodasie was skoon en netjies, Die eienaar het gereeld kom vra of ons nog iets kort.

Chris N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Begin verblyf daar bespreek, na vele lekker bly daar, is ons al vriende.

Baie moeite word gedoen vir gaste. As jy te warm kry vir duvet, is daar lekker ligte komberse vir die lentenag byt.

Ranelra Accommodation se terugvoer

Baie dank vir jul besoek en aanbeveling.

Ranelra Accommodation
Chris N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel altyd baie tuis

Slaap gereed oor by Hettie. Sy is 'n baie bedagsame en vriendelike gasvrou. Gemak en netheid is baie hoog op haar lysie. Vir ekstra veiligheid is daar ook nou kameras in die woonstel en nie net meer buite nie. Kuier altyd baie lekker daar.

Ester V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V

Baie aangenaam en sal definitief weer daar gaan kuier!

Baie lekker baie dankie!

Chris N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Soos voorheen lekker gekuier daar. Bonus is die lekker koeltestoep.

Dorothea K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothea K
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en lekker cosy!

Die plekkie is lekker cosy. Dit voel soos huis. Dis baie skoon en baie netjies. Parkering is veilig.

Chris N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Skoon netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Daar is twee waaiers teen hitte en 'n verwarmer teen moontlike koue weer. Hettie is baie gasvry en het selfs inligting verskaf oor waar lekker eetgoed gekoop kan word. Sal hulle graag in die toekoms weer wil besoek.

Luke F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luke F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an awesome experience. Felt like home.

It was a pleasant experience and would gladly recommend the venue to anybody.

Hein V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met al die nodige toebehore byderhand. Ekstra bederfies soos sjokolade, beskuit, cappuccino sakkies het ons laat welkom voel!

Ek sal enige iemand aanbeveel om hier tuis te gaan. Baie netjies en gemaklik. Groot stort wat heerlik warm was in die koue week.

Mike E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mike E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie bevredigend.

Baie gasvry, vriendelik en hulpvaardig.

Liesl D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl D
Saam met vriende

Gasvry en gerieflik.

Ons sal weer daar oorslaap.

John B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Baie vriendelike ontvangs. Baie veilige woning, oornag gebou en motor parkering. Baie netjies uiteengesit. Ligging is uitstekend. Sal vir seker dit aanbeveel.

Amanda L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie vriendelik en hulpvaardig. Skoon, netjiese verblyf - presies soos foto's. Baie dankie, ons sal julle vir seker aanbeveel. Baie lekker gebly, dankie.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 9, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0YmRhNzQ0LWY1MGUtNGI0NS1hYjU2LWVhNmQzNDA0ZDQ3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 9 5th Street Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.515577601787 28.714356422424
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem