+60
Tentekamp in Bonnievale

Rapha Eco Bushcamp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Michelle D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Asemrowende wegbreek. Wat 'n stukkie goud! Ons het vreeslik lekker daar gekuier. Rus vir die siel. Ons het vandat ons verwelkom is tot ons vertrek welkom gevoel. Ons sal definitief weer kom kuier in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia Brenda D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Baie spesiale plek. Ongelooflik rustig en spesiaal. Sal beslis gou weer gaan. Nie te ver se travel. Diere is net 'n plesier om te sien. Love elke oomblik, so skoon en netjies en goed beplan. Elena is 'n baie goeie gasvrou en gesels lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

It was amazing. Everything was amazing and Elena is awesome, which made our stay even more memorable. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katherine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

A peaceful weekend away which was much needed for us. We thoroughly enjoyed our break away from the hustle and bustle of city life. Our time spent at Rapha was relaxing and peaceful, which was much needed. Our host was fantastic and took a personal interest in our stay. Walking amongst giraffes, zebras, and wildebeest was an additional highlight of our stay. We look forward to our next stay at Rapha Eco Bushcamp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christal W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Great time. Very nice, scenic, nice trails.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannah R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastic nature retreat. We absolutely loved our stay. Our ensuite tent offered a wonderfully hot shower with views of giraffes. Splendid!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was lekker en alles was 100%. Hierdie is 'n juweel wat weggesteek moet word. Gaan weer kom saam met ons kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Elena is vriendelik en hulpvaardig. Kan dit definitief aanbeveel. Dit was 'n heerlike naweek. Omgewing is pragtig. Eenhede is baie netjies, skoon en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Awesome stay. Was a great stay with wonderful hikes and views. Would strongly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Nature and birdsong. We loved our stay at Rapha. It's a magical place where nature and comfort meet. We saw giraffe, zebra, kudu, wildebeest and an African hoopoe. The birdlife and their songs were an absolute delight. We dipped in the little pool, walked the farm trails and soaked in the golden silence. The camp is beautifully built. We're dreaming of our next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Portion 1, Stockwell, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab522543074f4d1822d3b45ebf24f6b4abd8a18c01cb2e5511020bc1e13f455cad5ea8624747d313beb0761502ce6934db63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Portion 1 Stockwell 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -33.899544417838 20.120852268953
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang