+51
Lodge in Gariepdam

Raptor Ridge Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 690 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Rasoeu Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Excellent accommodation. We really had a pleasant stay at Raptor Ridge. I would really recommend it to my friends and family, and we are definitely coming back again. The place gives peace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil W
1 nag
5.0
Feb 2026

Great place to stay. My son stayed there and was very happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lovely, simple and great value for money. Peaceful. What a gorgeous view! A large ceiling fan and bedside lights would make it 5 star!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Sal enige tyd weer daar bly. Baie oulike plek. Felicity en Bets is baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige uitsig op wild en Gariepdam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Tranquil and relaxing. Beautiful location - very peaceful and a perfect view of the Gariep Dam. Rooms were clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie F
1 nag
5.0
Jan 2026

Beautiful sunsets & dam views! I absolutely loved my stay, the views are amazing, such a brilliant sunset & sunrise! Thanks for having me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Laai my daar af en los my daar. Rustig, stil in die natuur. Fantasies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie L
1 nag
4.8
Feb 2026

Idilliese omgewing, pragtige uitsig, vriendelike mense. Baie dankie vir 'n heerlike kuier op julle pragtige plaas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena W
1 nag
4.8
Feb 2026

Restful and welcoming. We were accommodated around some stormy road challenges, were welcomed warmly, slept really well, and had a good breakfast before leaving.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja P
1 nag
4.8
Jan 2026

Maklike oornag in die Trans Gariep area. Basies maar baie netjies en spasieus, met lieflike uitsigte oor die Gariep dam. Ons was gelukkig en daar was hartebees en meerkatte wat ons gesien het naby die grensdraad. Ek het met 'n hond gereis en daar was 'n groot oop veld area om die gastehuisies waar my hondekind kon rondloop en ondersoek instel. Naby aan die N1 en gerieflik om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 690

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Bethulie Road, R701, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c973d05a66f94d1c7a30a5a31079e41b457471d93cbcc6f2a9a84ee34156ba51d78ce1ff9ce091b0d645e65236c5b5ec913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 690 5 1 5 Bethulie Road R701 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.545499536853 25.591120329698
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang