LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Raptor Ridge Lodge | LekkeSlaap
+58

Raptor Ridge Lodge

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 322 resensies vir Raptor Ridge Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Elest B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elest B
Gesin met klein kinders

Perfekte oornag.

Perfekte oornagstop na ‘n lang dag se reis. Vriendelike ontvangs, pragtige natuurskoon en uitsig op die die dam. Alles wat jy nodig het. Sal weer hier oornag.

Zelda R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda R
Gesin met tieners

Vriendelike diens.

Vriendelike diens. Geleë in die pragtige natuurskoon.

Nico E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nico E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak swak swak. Afgeleefde meubels. Geen elektrisiteit. Sonenergie stop in nag. Toe ons 4 uur in oggend ry, piknagdonker. Moet deur met klip vaspak om nie toe te waai nie. Bedlampe lendelam. Was nie eers ingeprop toe ons arriveer.

Ek moes agter bed inkruip om dit te doen. Geen koffiegeriewe in kamer nie. Dek in swak toestand. Geen stoele vir buite sit en verswelg van hitte in kamer. Absolute nagmerrie-ervaring! Ek is onthuts. Swak en primitief!

Ruth D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, convenient venue for overnight or longer stop between Greytown and Cape Town. Loved the location and the peace and quiet as it is situated away from all other establishments. We could view the game on the Gariep Dam property from our deck and enjoyed the birding.

It would make the deck more private if there were droppers between the units, the same as on the main deck.

Co V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Co V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek kort aandag! Baie aandag!

Alles hier is oud! Die plek het baie aandag nodig.

Japie S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal graag weer hier stop, en selfs 'n dag oorbly en nie net oornag nie!

Mooi omgewing en baie rustige plek.

Jane S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable peaceful and beautiful.

Very relaxing and quiet, bonus to see wildlife and birds plus view of dam and mountain.

Anina O - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorslaap plek.

Skoon, netjies en gerieflike oornagfasiliteite.

Adrian Z - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian Z

Skoon, netjies en rustig

Raptor ridge is ver genoeg van die N1 af om nie die verkeer te hoor nie en naby genoeg om maklik daar uit te kom. Die eiendom is op die grens van die natuur reservaat so ons het diere gesien met die verkyker. Bets is baie vriendelik en behulpvaardig, sy het ons oorbly baie lekker gemaak.

Micaela M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Micaela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely lady who runs the place, so friendly so clean and super welcoming.

Would recommend to anyone wanting a quiet place to stay. Lovely view.

Lulu T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lulu T
Enkelreisiger

Was lekker.

Dink eienaars kan 'n belegging maak om nuwe matras vir die spesifieke kamer aan te skaf.

Gideon M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad na JHB. Goeie ligging en mooi uitsigte van Gariep Dam. Geriewe beperk.

Sien sterre.

Sue M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue M

Stunning setting, conveniently close to the N1, clean and comfortable.

This is a gem of a place, off the beaten track, peaceful and comfortable. Bets is an attentive and friendly host who made us feel completely at home. The stargazing and animal spotting were amazing. Just loved our short stay here.

Chris E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E
Enkelreisiger

Gatskop lekker.

Sterre, rus en vrede en die gevoel van bos met die view van Gariepdam.

Maria V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. Baie mooi plekkie, ten spyte van die urine-reuk as gevolg van die mat in die badkamer.

Die gasvrou was baie vriendelik, en ons is hartlik verwelkom. Die badkamer het 'n mat in wat baie sterk na urine ruik. Die badkamer is regoor die slaapkamer, en mens ruik dus heeltyd die urine. Die toilet het ook gelek wat die mat natmaak wat die reuk verder vererger. Ten spyte van dit was ons verblyf lekker.

Peter D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Room quite small. Do not like the sliding door to bathroom. Would prefer a proper door. There may be space limitations.

George V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Was baie skoon en netjies. Vriendelike en gasvrou. Sal weer hier oornag.

Martin S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie die geld werd nie.

Sien sterre.

Rob R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rob R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful place, room with a scenic view of the dam. Tranquil and welcoming. A great place to rest and catch your breath!

We chose Raptor Ridge as a midway stayover on our trip from Cape Town to Jhb and back. We felt really welcome. There are communal kitchen and dining facilities, which we will make use of next time we stay. It's a beautiful place.

Mike M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Setting superb and welcome to match.

Just 10 km off the hectic N1 and you are in an old-style paradise. Forget your digital devices here: just open your eyes and your heart!

Maré D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maré D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne.

Heerlike ete en was waarde vir geld.

Gerda S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou Bets het ons vriendelik ontvang.

As jy soek na stilte is hierdie die plek vir jou. Dit is dringend nodig vir 'n opgradering. Bets doen haar bes met wat sy het, maar die eienaar het nodig om geld terug te ploeg. Die sonkrag is totaal onvoldoende. Ligging is ideaal vir oornag as jy op reis is.

Jan V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and comfortable.

Would like to be able to walk to the dam, but there is a fence.

Jolene N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik diens en pragtige plek.

Ons het baie tuis en op ons gemak gevoel.

Linda S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome view and unique.

Room and common area very will setup and decorated. Really enjoyed the peace and quiet and open space.

Joshua A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joshua A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place if peace and quiet is wanted.

Host very friendly and went out of her way to ensure that we were comfortable.

Hester S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met aankoms was ons baie vriendelik ontvang. Kamers was skoon en netjies.

Vir 'n oornagplekkie is Raptor beslis 'n goeie besluit. Kamers is skoon en beddens gemaklik. Ek het met 2 hondjies gery en kon hulle saam met my daar in boek. Hulle het die spasie geniet. Die gasvrou was baie aangenaam en het uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik.

Eugene G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene G

Dit was stil, rustig en kon jy die ware karakter van die Karoo ervaar.

Met ons aankoms was ons baie vriendelik ontvang en is dadelik na ons kamers geneem. Die kamers was baie netjies, maar die badkamers is oud en het nog matte in. Die dek se hout voor die kamer is al verrot en het beide my vrou en my seun van die dek moes afspring aangesien die dek onder hulle meegegee het. Toe ons die aand wou braai moes ons 'n braaier by 'n ander kamer gaan leen aangesien nie elke kamer voorsien was van 'n braaier nie. Geen WiFi, TV, lugreëling en geen drinkgoed te koop in die kroeg nie. Die lodge het nie eers oor ys beskik nie en moes ons ys in Gariep gaan koop het. Ek moes ekstra inbetaal vanweë vakansietarief, maar kon werklik nie die waarde vir die hoë tarief sien nie.

Bronwen S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie bly om weer daar te oornag.

Dit is 'n klein bietjie van 'n ongerief om vir 'n fles warm water te vra vir koffie. Ons verstaan dat krag net van solar beskikbaar is, maar sal dit nie moontlik wees om 'n klein elektriese ketel of meer sonpanele te kry nie? Bestuurderes Bets was baie vriendelik en behulpsaam. Dankie, het reeds die plek vir vriende en familie aanbeveel. So gerieflik naby die N1 en halfpad tussen Pietermaritzburg en Kaapstad.

Sampie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sampie V
Gesin met tieners

Baie lekker, gaan weer daar slaap.

Dit was waarde vir geld.

Christoffel Alwyn V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christoffel Alwyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed!

'n Bietjie aan die duur kant, maar mooi geleë met uitstekende diens.

Lee K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful sunset.

Tranquil with beautiful sunset. Peaceful setting.

Marlize B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize B

Tannie Bets is baie vriendelik en maak die lekkerste ontbyt, het heerlik en rustig geslaap daar.

Sal die plekkie definitief aanbeveel.

Raptor Ridge Lodge's terugvoer

Baie dankie Marlize.
Julle is baie aangename mense. Kom kuier weer
Groete
Bets

Raptor Ridge Lodge
Esmè U - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmè U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig, gasvry en bedagsaam.

Die plek is afgesonder, rustig en baie stil. Jy slaap baie lekker daar en voel lus om nog te bly.

Rentia D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rentia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en vreedsaam.

Rustige, stil omgewing. Bietjie verwaarloos, maar skoon.

Charl B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elementêr.

Geen yskas, ketel of aircon in kamer.

Sonja D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met vriende

Heerlike heilsame kos en totale vrede!

Die rustige atmosfeer, pragtige uitsig en Bets se heerlike boerekos, maak Raptor Ridge die ideale oornagstop - waarheen jy ook al op pad is. Onthou om etes voor die tyd te bespreek - en neem eie drinkgoed saam!

Johann K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann K
Enkelreisiger

Baie lekker oorslaapplek op pad Kaap toe.

Het baie lekker oor gebly op pad Kaap toe. Die ontbyt was baie goed.

Bessie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bessie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagverblyf.

Skoon, netjiese kamer en badkamer. Vriendelike, gasvrye ontvangs. Gedeelde kombuisgeriewe. Elektriese krag word verskaf deur sonenergie, en dus kan geen ketels gekook, of haardroërs gebruik word nie. 'n Kragopwekker is hiervoor beskikbaar, en verder word gas gebruik om die stoof, yskaste en geysers van krag te voorsien.

Linda S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S
Gesin met tieners

Baie lekker gewees.

Sal weer gaan kuier op Raptor Ridge.

Ilse H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ilse H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi area, gebou is bietjie vervalle, het potensiaal om baie goed te wees, maar sal moet werk aan kliëntediens en instandhouding van terrein en kamers.

Raptor Ridge is geleë in 'n pragtige omgewing, is gerieflik omdat dit naby aan die snelweg is. Die diens was geensins bevredigend of verwelkomend nie. Daar was ook geen inligting aan ons gekommunikeer in verband met die gebruik van fasiliteite of omliggende aktiwiteite/besienswaardighede nie. Alhoewel die bed baie gemaklik was en ons heerlik geslaap het was ons gedurig gesteur deur muise wat nes gemaak het in die dak. Ons sal ook voorstel dat die matte vervang moet word met teëls. Matte is vuil en verg meer moeite, tyd en kostes om skoon te maak en te hou.

Raptor Ridge Lodge's terugvoer

Hi Ilse
Baie jammer om te hoor van jul ervaring hier by ons.
Alhoewel ek telkemal draaie gemaak het by die kamer was die deur en gordyne toe gewees. Was onder die indruk julle wou privaat gewees het.
In die natuur is daar vlermuise. Ons het wel 'n vlermuis boks vir hulle op gerig.
Aan die matte sal daar aandag gegee word

Groete
Bets

Raptor Ridge Lodge
Esmeralda P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda P
Saam met vriende

Heerlike wegbreek!

Ons is van Johannesburg en het 'n troue gehad in Port Elizabeth. So Raptor Ridge Lodge was ons oorslaapplekkie. Ons was hartlik verwelkom deur Bets en het heerlike aandete genuttig wat deur haar voorberei is. Ons slaapplek was so lekker en snoesig en die uitsig was fantasties! Dit is so heerlik, rustig en stil. Ons groep vriende sal beslis teruggaan en sommer 'n naweek daarvan maak!

Raptor Ridge Lodge's terugvoer

Baie dankie Esmeralda.
Groete,
Bets.

Raptor Ridge Lodge
Sonja D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met vriende

Rustig en heerlik.

If you are looking for Wi-Fi and TV, this is not the place for you. If you are looking for peace, tranquillity, friendly service and above all delicious home-cooked meals (to be arranged in advance), you can't go wrong with Raptor Ridge. Bets is friendly, helpful and her food is to die for!

Cassie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cassie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Vriendelik en behulpsaam aanbeveling. Yskas en ketel in kamer.

Linda B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en rustig.

Vriendelik ontvang, skoon gemaklike bed, kamer en badkamer. Pragtige uitsig. Lieflike dek met braaigeriewe.

Hans H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans H

So naby aan natuur, oop, stil, rustig. Uitsig oor gariep, sonsopkoms en -ondergang. Sterrekyk puik.

Gasvrou het ons hartlik en vriendelik ontvang - lig ons volledig in hoe die fasiliteite [sonkrag] fingsioneer. Kamers baie netjies en skoon en gerieflik. Geen maar geen muskiete, wou nog vra hoe dit moontlik is. Het ons ook volledig ingelig i.v.m. besienswaardighede in die omgewing. Regtig hoog aanbeveel.

Joanne W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne W

Vriendelike ontvangs, gemaklik en rustig.

Dit sal beslis my toekomstige plek wees om te bly op pad Kaap toe. Betsy is baie vriendelik en help graag met al ons vrae. Die beddens was baie gemaklik en die omgewing rustig met 'n lieflike uitsig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly reception, comfortable and peaceful.

This will definitely be my future place to stay on a stop over to the Cape. Betsy is very friendly and was happy to assist with all our questions. Beds were very comfortable and the area peaceful with a lovely view.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Theo J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, vriendelike en mooi plek en mooi uitsig.

Die verblyf was uitstekend en die etes uit 'n boek uit! Vriendelike en aangename persoon in beheer. Mooi uitsig oor Gariepdam en natuur. Stil omgewing.

Ozzy N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ozzy N
Saam met vriende

Pragtige uitsigte en ongelooflike gasheer.

Hou van die lokaal. Fantastiese gasheer. Die enigste probleem was dat ek nie my Nespresso-masjien kon gebruik nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning views and amazing host.

Loved the venue. Amazing host. Only issue was that I could not use my Nespresso machine.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Graham L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect, natural getaway with no internet or TV with lovely views over the Gariep Dam.

A little way off the main road, but if you are looking for a peaceful stay away from the normal hassles of TV and the internet, then this is a perfect place for an overnight stay.

Dries K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en skoon.

Breek weg van stadsgewoel. Ervaar stilte soos op min ander plekke. Geen voertuig of TV geraas. Net die plek om te herlaai.

Conrad B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plekkie, ideaal geleë met prentjiemooi sonsondergange, absolute sielsgenot.

Raptors Ridge Lodge bied uitstekende waarde vir jou geld. Dis ideaal geleë vir 'n oornagpunt vanaf die Kaap na Gauteng. Die kamers is skoon en goed ingerig. Bestuur is baie hulpvaardig en vriendelik en ek sal bitter graag meer tyd hier wil spandeer. Kan met 'n goeie gemoed die plek aanbeveel.

Johanna N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy van stilte hou is dit die plek om jou siel te verkwik.

Dit is die plek as jy net net 'n wegbreek nodig het waar jy jouself in stilte kan laat rus. Die uitsig oor die Gariepdam en die wild langs die dam skep 'n baie rustige atmosfeer en ander attraksies is net 'n paar minute se ry daarvandaan.

Minky V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome en vreeslik rustig.

Baie vriendelike diens, en baie hulpvaardig.

Bronwen S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bestuurderes Mev van der Merwe was baie gaaf en vriendelik, en het ons 'n heerlike ontbyt vroeg-oggend gemaak.

Was baie tevrede met die diens en toestand van die blyplek en ander geriewe.

Bernd K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernd K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale ligging aan die einde van 'n lang dag se ry van Gauteng af.

Die kamer is gerieflik gemeubileer. Om selfsorg te hê, moet jy bereid wees om 'n gemeenskaplike kombuis en eetarea te deel. Ons was baie tevrede met die ontbyt wat ons vooraf bestel het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Ideal location at the end of a day's drive from Gauteng.

Room was comfortably furnished. To be self-catering, you need to be prepared to share a common kitchen and dining area. We were very happy with the breakfast which we had ordered in advance.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Riaan B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en stil area.

Baie lekker.

Alex W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagstopplek.

Vriendelike verwelkoming, gemaklik, rustig, goeie sterre en in die platteland. 'n Perfekte stopplek onderweg na die Oos-Vrystaat van Kaapstad af.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great overnight stopover venue.

Friendly welcome, comfortable, peaceful, great stars and out in the countryside. A perfect stopover en route from Cape Town to the Eastern Free State.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Christine H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige omgewing.

Baie dankie Bets vir jou wonderlike diens.

Inge N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful self-catering out of Gariep's main hustle and bustle.

Basic but comfortable room with a private deck overlooking the dam. Shared kitchen and main deck. Option to wheel a small braai to your private deck. Good value for the price if you don't mind sharing some facilities.

Chris V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en mooi natuurskoon!

Die verblyf was fantasties. Bets is ‘n uitstekende gasvrou, baie behulpsaam en akkomoderend. Enigste klein irritasie was die stort se temperatuur regulering kort bietjie aandag. Sal definitief aanbeveel as oorstaan of verblyf om Gariepdam omgewing te verken.

Tshidi O - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tshidi O
Saam met eggenoot / lewensmaat

No TV, no radio. Using a gas stove that is outside one's room. Imagine that at night.

Life without a TV, it's something else. We didn't sleep at the lodge.

Raptor Ridge Lodge's terugvoer

Dear Tshidi,
The gas stove is in our communal kitchen, not outside one's room.
The TV can't replace the beauty and quietness of the nature.
Regards,
Bets

Raptor Ridge Lodge
Niel M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Niel M
Enkelreisiger

Net die nodigste.

Verblyf is basies, met geen ekstras nie. Sterrehemel en stilte 'n wonderlike belewenis.

Adriaan D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige oorslaapbestemming in stil en rustige area.

Lieflike uitsig oor dam-area - bring jou verkyker saam!

Arno O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno O
Enkelreisiger

Mooi en netjies.

Mooi plek om sterre te kyk in die aand.

Raptor Ridge Lodge's terugvoer

Baie dankie Arno.
Groete,
Bets

Raptor Ridge Lodge
Lucelle W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename oornagverblyf.

Die kamer was bietjie koud, geen ketel, min of geen kragproppe vir selfoon of haardroërs. Elektriese komberse vir die winter word aanbeveel.

Andrer C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrer C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bets het vir ons goeie diens gegee en ons het die verblyf geniet.

Bets het vir ons goeie diens verskaf, was baie behulpsaam en ons het die verblyf geniet.

Pieter C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie meer as tevrede.

Ons het 'n absolute, aangename ervaring gehad. Bets het ons van die oomblik wat ons daar aangekom het welkom laat voel. Die rustigheid en ooptes was 'n lafenis ná 'n lang pad. Die eenheid was pragtig, skoon en baie gerieflik. Ons het Bets versoek om vir ons aandete te voorsien, wow wat 'n heerlike Vrystaatse bredie! Warm en smaakvol. Baie dankie Bets en personeel, julle sal ons beslis weer sien.

Leon C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis skoon en netjies, maar baie klein.

Dis netjies en was mooi op ons pad na ons volgende bestemming.

Leza B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig in die natuur.

Ons het heerlik gebly. Bets was 'n uitstekende gasvrou. Die rustigheid na 'n lang rit is verkwikkend.

Raptor Ridge Lodge's terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Bets

Raptor Ridge Lodge
Jacques R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, veral sonsopkoms oor die dam was pragtig.

Raptor Ridge lyk of daar 'n bietjie opknappingswerk gedoen kan word. Daar is sonkrag vir lig en gaste kan lekker warm stort. Die gemeenskaplike kombuis en kroegarea is mooi.

Mickey S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mickey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat mens nodig het vir een aand.

Vriendelike ontvangs gehad. Baie netjies. Sou egter gehou het van 'n ketel in die kamer, maar verstaan die rede daaragter. Bets was egter meer as bereid om water vir ons te kook vir koffie.

Murray M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and loads of character. A great place to get away for a few days close to the awesome Gariep Dam.

This is our 4th visit to Raptor Ridge. It is a great halfway stop-over between Johannesburg and Cape Town. We usually stay one night but really should stay longer to enjoy the location. Some aspects of the rooms need attention, small things that did not diminish the pleasure of the stay. We saw plenty of wildlife from the porch of the room and had a visit from two local crows who we gladly shared our breakfast with. Our host was very friendly and accommodating. The property is an eco friendly property and runs off solar and gas. The electrical supply has limitations so be aware of these. Ask for a room that does not have the gas heater in it, the heaters can be noisy and come on if your neighbour runs hot water, if you have the heater unit in your room. If you are not in a rush, take the Smithfield/Bethulie Road it is a nice quiet country road that lets you experience the real old school South Africa.

Dawid D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Skoon en rustige stil plek vir oorslaap op pad na Kaapstad.

Japie H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Japie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam verras met hoe skoon dit is.

Baie dankie aan Bets wat mens baie welkom laat voel het sonder om jou lasting te val. Bets, hou aan met die uitstekende diens. ons het dit baie waardeer, Japie en Antoinette.

Raptor Ridge Lodge's terugvoer

Baie dankie Japie,
Julle is meer as welkom om weer hierlangs te kom oornag.
Groete,
Bets

Raptor Ridge Lodge
Anabel V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anabel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Mooi ligging en vriendelike gasvrou.

Raptor Ridge Lodge's terugvoer

Baie dankie Anabel, kom gerus weer.

Raptor Ridge Lodge
Charlotte R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Charlotte R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgestel!

Dit was vuil en gehawend! Wou nie eers op stoele sit nie en het gegril vir vuil stort, badkamergordyn het gate in!

Kriek V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kriek V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil plekkie. Great!

Betsie het ons baie vriendelik ontvang. Heerlike breakfast, Bettie en jou span!

Raptor Ridge Lodge's terugvoer

Baie dankie Kriek.
Was heerlik saam met julle

Groete
Bets

Raptor Ridge Lodge
Henning M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henning M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld verblyf vir 'n oorslaap na die Kaap!

Selfsorgeenheid met geriewe wat meer as voldoen vir die prys wat betaal is. 'n Gerieflike buitedek met stoele en tafel wat uitkyk of die Gariepdam en natuurreservaat, skep dadelik die indruk dat die vakansie begin het!

Daniel W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place and good service.

Friendly reception. Great place for peace and quiet. Breakfast is on request and what a great one it was.

Raptor Ridge Lodge's terugvoer

Thanks Daniel
Regards
Bets

Raptor Ridge Lodge
Friso W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Friso W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustige verblyf.

Netjiese kamers en mooi geriewe in leefarea.

Sonja D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met prentjie-mooi uitsig oor Gariep-dam.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer waarin ons geslaap het is netjies en skoon met 'n uitsig oor die dam. Die koninggrootte-bed slaap soos 'n droom. Die badkamer is ruim en het 'n gemaklike stort. Die bestuurder het moeite gedoen om uit te vind of ons gerieflik was deur die aand navraag te doen of alles in orde was. Daar is veilige parkering. Ons kan Raptor Ridge Lodge aanbeveel.

Samuel D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Samuel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was okay.

Het meer verwag. Bietjie duur vir wat jy kry.

Corneille R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Corneille R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie van die beste B&B's.

Algehele netheid nie op standaard, veral die gate in lakens nie wat 'n mens verwag by 'n B&B. Die plek het 'n dringende "make-over" nodig.

Marine T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelike ontvangs.

Raptor Ridge Lodge is die perfekte oornagplek om die lang pad tussen Kaapstad en Gauteng meer draaglik te maak. Bets het geduldig vir ons gewag en ons welkom laat voel toe ons 20:30 daar aankom. Netjiese rondawels met gemaklike bed na die lang reis.

Raptor Ridge Lodge's terugvoer

Hi Marine
Baie dankie en dit was net 'n plesier gewees
Groete
Bets

Raptor Ridge Lodge
Jansie S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jansie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik. Personeel gasvry.

Netjies en skoon. Sal weer daar oornag. Vriendelike personeel.

Raptor Ridge Lodge's terugvoer

Baie dankie Jansie, kom gerus weer.

Raptor Ridge Lodge
Henk B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk B
Gesin met tieners

Plek is oud maar skoon. Baie stil en rustig.

Fasiliteite is skoon binne, maar baie oud buite. Die mooi uitsig na die dam word onder benut. Heerlike oorslaap plek.

Pieter D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en vriendelik!

Die stortgeriewe is nie op standaard nie!

Hennie V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

All well except parking outside is unsafe.

Parking outside in the street is unsafe. Otherwise tops. Our room was at the back of house, so no sea view.

Raptor Ridge Lodge's terugvoer

Good day
The establishment have a very nice view over Gariep dam and not the sea.
The parking is on the premises and we close the gate at night time
Thanks
Bets

Raptor Ridge Lodge
Peo M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Peo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most desolate place I've ever been to!

I was disappointed so much that I had to cancel my booking upon arrival, in so doing had to forfeit my money. The pictures of the place you see online are the opposite of what you see upon arrival.

Reve B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reve B
Gesin met tieners

Rustige, mooi en veilige verblyf sommer naby die hoofpad.

Ons het heerlik gebly, die plekkies is pragtig, netjies en dit was veral lekker om bietjie in die natuur te wees.

Gordon P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir oornagverblyf.

'n Goeie oornagopsie onderweg na Kaapstad. Benodig 'n gasplaat om water op te kook. Ons het die hoofkombuis gebruik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good for an overnight stay.

A good overnight stay en route to Eastern Cape. Needs a gas hotplate for boiling water. We used the main kitchen.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Stephanus V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus V

Aangenaam en rustig.

Goed vir een nag se oorbly, maar beperkte yskasfasiliteite en kosmaakplek.

Relda M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi omgewing, netjies skoon en behulpsame bestuurder.

Ons tyd was verskriklik genietbaar. Die bestuurder het uit sy pad uitgegaan om ons te help. Ek sal altyd Raptor Ridge Lodge aanbeveel!

Christo P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P

O!

Baie vriendelik ontvang en alles was netjies en skoon.

Hans T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans T
Saam met vriende

Mooi en stil omgewing, hulpvaardige gasvrou.

Mooi plek. Skoon kamers. Baie wild. Vriendelik en hulpvaardige gasvrou. A lekker plek om te besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful and quiet environment, helpful host.

Beautiful place. Clean rooms. Lots of game. Friendly and helpful host. A nice place to visit again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Andre M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good overnight option.

Friendly welcome and comfortable stay. Unfortunately, not wheelchair friendly, but the management did their best to accommodate us.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Goeie oornag opsie.

Vriendelike ontvangs en gerieflike verblyf. Ongelukkig nie rolstoel-vriendelik, maar die bestuur het hul bes gedoen om ons te akkommodeer.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Philip P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en stil.

Ek dink 'n klein gasstofie om water te kook in die kamer sal ook goed wees. Dit is ook baie moeilik om die stort se water warm te hou, dis of kokend of koud. Ander gaste wat al voorheen hier gebly het het dieselfde probleem met die stort gehad. Hulle het vir ons vriesspasie aangebied om ons goed gevries te hou aangesien ons op 'n lang reis was, maar die een yskas het nie gewerk nie en die ander een het net ons vleis koud gehou en nie gevries nie. Ek dink hulle kort nuwe yskaste. Die buitedek is nie meer veilig nie a.g.v. los spykers en planke. Dit is klein goedjies om reg te maak en ek sien uit na nog 'n besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice and quiet.

I think a small gas stove to boil water in the room for coffee would be good. Also it is very complicated to get the shower to keep a warm consistency, so its either boiling or cold. Other guests who checked in who had stayed before had the same problem with the shower. We were offered freezer space to keep our stuff frozen as we were on a long trip but the one fridge was not working and the other one kept our meat cold but not frozen. Think there is a need for new fridges. The outside deck is not quite safe anymore with nails loose and planks. These are but some small things which are easy to fix and I look forward to another visit.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gerhard H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en salig.

Raptor Ridge Lodge is 'n gesellige, waarde-vir-geld-oornaggerief met 'n asemrowende uitsig oor Gariepdam en sy wildlewe.

Derek V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Derek V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Bietjie te ver van die Gariep-dorpie.

Die gasheer was vriendelik en die eenheid was skoon. Die gebrek aan hoofkrag en die afstand na 'n plek om aandete te kry, was 'n probleem. Naaste winkel is 13 km weg, dus vir 'n oornagverblyf was dit problematies. Dit is ook baie geïsoleerd - 'n mens voel kwesbaar. Nie regtig geskik vir 'n oornagstop nie. Colesberg meer prakties.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A bit too far from the Gariep village.

The host was charming and the unit clean. The lack of mains power and the distance from a place to get an evening meal was a problem. Closest shop being 13 km away so for an overnight stay it was problematic. It is also very isolated so one tends to feel vulnerable. Not really suitable for an en route stopover. Colesberg most practical.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Catherin C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Catherin C
Gesin met tieners

Neat and clean, but requiring just a little care in some areas.

Beautifully situated and nice clean beds and bathrooms. Battled a little with the hot water and a few cob-webs in the room. Lovely breakfast, but please be sure to tell guests that it is cash only and having change would be useful. Would I recommend it? Yes, but with reservations.

Vania V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Vania V

Ongelooflike mooi uitsig.

Ek, my man en my hond het oornag by Raptor Ridge Lodge. Hulle was regtig akkommoderend en vriendelik. Wens ons was langer daar. Die uitsig soggens oor die natuurreservaat en dam is asemrowend. Jy kan ongehinderde sterre kyk. Ongelooflike mooi plek, so net-net van die teerpad af, vir 'n regtig 'n goeie prys.

Ho D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ho D
Saam met vriende

Alles is netjies en skoon en die ontvangs was vriendelik.

Die lodge het karakter, maar word nie baie goed in stand gehou nie - die houtdek aan die dam se kant is erg verweer en verwaarloos. Die sitkamer is 'n besondere vertrek met pragtige hout meubels.

Brand Z - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brand Z
Saam met vriende

Lekker!

Het gebruik as ’n oorslaapplek op pad Kaap toe, ideaal!

Mike C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en oulik.

Water se temperatuur vir die stort was te laag vir wintermaande.

Ellen F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry en meer as die geld werd.

Raptor Ridge Lodge is 'n pragtige plekkie so langs die pad, ver genoeg van die dorp af sodat met rustig kan wees, maar naby genoeg om gou te ry vir kos. Dit is baie rustig en die mense is vreeslik gasvry. Dit was vir seker die geld werd.

Ryno P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendlike en gasvry mense.

Kan vir seker hier gaan oorslaap, mense-mense en sout van die aarde.

Marius F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius F
Gesin met tieners

Baie mooi omgewing en goeie fasiliteite.

Dit was 'n goeie ondervinding en die verblyf is in 'n stil natuuromgewing vol rustigheid. Dit is 'n ideale oornagfasiliteit vir reisigers tussen Johannesburg en Kaapstad.

Estea F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Estea F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie so goed soos voorheen nie.

Ons slaap gereeld by Raptor Ridge Lodge oor, maar hierdie keer was die diens nie so goed nie. Ek vermoed dit is oor ons die enigste mense daar was vir die aand. Eerstens is ons nie in die kamer gesit wat ek bespreek het nie. Ons bespreek altyd die King Room, want dis aan die einde van die gebou en meer privaat. Ek het egter nie hieroor iets gesê nie, want al die kamers is basies dieselfde, so dit sou nie 'n verskil gemaak het nie. En daar was nie ander mense gewees nie. Tweedens was daar nie seep of handdoeke in die kamer nie. Dit was asof die kamer glad nie gereed gemaak is vir gaste nie. Ek het dit darem gevra en dit is voorsien. Derdens is die krag al vroegaand afgesit en nie weer aangesit voor ons gery het nie. Ons weet daar is 'n generator, maar nog nie voorheen is die krag die heel nag afgesit nie. Seker maar weer oor ons die enigste gaste was. Dit was wel steurend as ons deur die nag die badkamer wou gebruik en die volgende oggend toe ons moes oppak. Daar was niks voorsien om hiermee te help nie, gelukkig het ons 'n handflitslig in een van die sakke gehad. Ons kon ook nie ons selfone gebruik nie, want sonder krag het dit ook nie gelaai nie. Ons sal elke keer teruggaan na Raptor Ridge Lodge, maar al is mens die enigste gaste dink ek mens verdien tog dieselfde diens as die kamers vol ook is. So, dalk net 'n voorstel om die diens bietjie op te skerp.

Raptor Ridge Lodge's terugvoer

Ons waardeer die terugvoer. Ons sal dit opvolg met bestuur en is dit glad nie die bedoeling om minder moeite te doen as daar net een of twee gaste is nie! Ons bied ons verskoning aan en vertrou dat die ontvangs en verblyf bevredigend sal wees die volgende keer as julle ons weer besoek.

Beste Groete,
Admin

Raptor Ridge Lodge
Naude V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naude V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker slaapplek.

Baie vriendelike mense wat jou bly baie lekker maak. Natuur is beeldskoon.

Margaret J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aandete en ontbyt uitsonderlik! Goeie gasheer.

Heerlik geslaap, kamer se fasiliteiete is voldoende. Voorstel om verbetering is om die tapyt in badkamer met teëls te vervang. Gasheer was hartlik en vriendelik. Kos was van hoogstaande gehalte, porsiegroottes vir dames net bietjie te groot!

Manie K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met die uitsig oor die dam.

Ons het Saterdagaand oornag en is vriendelik ontvang deur Dawid. Ons kamers is vir ons gewys en ons het ingeklok. Lekker gebraai, geëet en gekuier. Sondag na ontbyt het ons gepak en gery. Die diens en gesels was lekker, sal nie langer as een aand daar kan bly nie a.g.v. geen ander geriewe, bv. televiesie of radio en kragopwekker word afgesit. Moet net sê het baie lekker geslaap in donker en net die naggeluide.

Pieter D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en gemaklik.

Die fasiliteit is goed geleë en bied goeie waarde vir geld. Die bestuurder het ons goed ontvang en goed gekommunikeer. Die kamer was skoon en netjies maar die houtdek buitekant het aandag nodig. Die lodge was gerieflik en skoon. Die kombuis kort 'n goeie opgradering.

Simon K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Simon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gebrekkige voorsiening van basiese behoeftes.

Ongelukkig was dit nie wat ons verwag het nie. Die eienaar se aanbeveling waar ons kon gaan eet die aand was die enigste positiewe ervaring vir hierdie verblyf. Selfs die bevestiging van die bespreking was aanvanklik verwarrend. Jammer, maar ons sal nie weer daar bespreek nie.

Henriette S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige gemak na 'n lang pad.

Die hele ervaring van inboek tot uitklok was wonderlik. Rustige plek met gerief en pragtige natuurskoon.

Danie B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Gesin met klein kinders

Baie rustig en stil gewees. Personeel baie gaaf.

Ons as gesin het dit baie geniet. David en personeel was baie aangenaam.

Norman M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Norman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, neat and tidy enjoyable stay.

Pleasant stay. Friendly host and staff. Comfortable accommodation.

Stephan F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan F
Saam met vriende

Rustig in die natuur. Sterrelig nog die helderste ooit.

Die suites kort bietjie aandag, andersins 'n rustige nagrus, geen steurings behalwe vir die natuurlike inwonertjies.

Jan M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek het potensiaal met beter bestuur.

Geen krag, slegs kragopwekker, word afgesit om 20:30, geen ketel in kamer, bestuur bring kookwater met fles, matte vuil, vir dieselfde prys het ek al baie beter geslaap op ander plekke. Sal my nooit weer sien nie.

Rita B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plek en rustig.

Mooi plek. Grootste klagte is dat daar nie elektrisiteit is nie en dat ons dus in die donker met 'n flits moes aanpak. Geen eet of drink geriewe net warm water vir koffie. Plek kan ook skoner wees. Ontvangs was vriendelik.

Nicolaas (nic) G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas (nic) G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede onder die Karoo sterreprag.

In die ongerepte Karoo natuurskoon kon ons veilig voel, heerlik slaap in netjiese geriewe en selfs 'n Karoo-lamtjoppie op die kole braai terwyl ons ons verkyk aan die helder sterreprag bokant ons.

Andre E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker van die alledagse gejaag. Rustig op die plaas.

Ons is baie vriendelik ontvang. Op ons gemak laat voel, al die opsies aan ons verduidelik. Die een opsie was om op die dorpie by die hotel karoo lamstjop te gaan eet, ons is nie einlik skaap eters nie, maar daai plek s'n was uit die boeke. Baie lekker geslaap, die warm water vir koffie was ook op tyd, daar was 'n opsie vir ontbyt, maar moes te vroeg ry. Beveel die plek opreg aan. Nie vir mense met te veel draadwerk nie, is plaas, werk op sonkrag, maar daar is 'n generator as krag benodig word.

Petrus Johannes C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus Johannes C
Saam met vriende

My hoogste verwagting oortref.

Stilte. Rustig, wonderlike uitsig.

Koos V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5