4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Old Main Road, Drummond, Outer West Durban, 3626, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ravenscroft is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in 'n historiese straat in die pragtige Vallei Van 'n Duisend Heuwels.
Dié knus verblyf het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis het basies toebehore, soos 'n yskas, stoof en 'n oond.
Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n houtvuurkaggel. Daar is 'n aparte ingang na die eenheid met heelwat veilige parkeerplek en 'n privaat tuin met 'n lieflike uitsig oor die Vallei Van 'n Duisend Heuwels.
Ravenscroft was oorspronklik die Halfway Trading Store. Dié eiendom is net 50 km vanaf Durban se strandfront, Ushaka Marine World, PheZulu Safari Park, Tala Wildreservaat, Pietermaritzburg, Shongwenidam en Inandadam. Die Midlands Meander is net 'n uur se ry weg en daar is baie om in die area te doen.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 28 Old Main Road, Drummond, Outer West Durban, 3626, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ravenscroft het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Old Main Road, Drummond, Outer West Durban, 3626, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang