Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Drummond

4.3 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Drummond van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Drummond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Drummond.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drummond akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drummond Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drummond Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Drummond

Cavalo Guest House and Equestrian Centre is in Drummond, KwaZulu-Natal geleë en bied gerieflike B&B-verblyf op 'n perdeplaas met 'n uitsig oor die vallei wat deel van die Vallei van 'n 1000 Heuwels vorm. Daar is 4...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Drummond

Ravenscroft is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in 'n historiese straat in die pragtige Vallei Van 'n Duisend Heuwels. Dié knus verblyf het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkam...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Drummond

1000 Hills Luxury Cabin is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaars se perseel geleë is, in die Vallei van 'n 1000 Heuwels, langsaan die Safari Park in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na geri...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Drummond

Eagles Landing bied B&B-verblyf in Drummond. Dié B&B word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf op pad na verskeie bestemmings. Ons het 4 gastekamers en 1 dubbel-eenheid wat el...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Drummond

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal

Peacevale Getaway bied rustieke rugsakreislosies langs die N3 tussen Pietermaritzburg en Durban, sowat 40 km in elke rigting. Verblyf word gebied in verskeie gastekamers met dubbelkamers, tripel- of 4-enkelbedkamer...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Botha's Hill, Assegay

Phezulu is 'n safaripark sonder gelyke en ons bied iets vir almal. Drie chalets lê op die kruin van die wonderskone Vallei van 'n Duisend Heuwels en het luisterryke uitsigte oor die vallei en ons safaripark. Elke...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Assegay, Alverstone

Anvil Stud Cottages is in Alverstone en is ideaal vir gesinne, paartjies of individue wat op soek is na mooi uitsigte en 'n veilige en privaat plekkie om te bly wat steeds maklike toegang tot Durban en die omgewing ...

Vanaf
R6 800
per nag, vir 10 mense
Gastehuis in Botha's Hill, Alverstone

Assagay Forest Lodge is 'n selfsorglodge op 'n privaat plaas sowat 7 km vanaf Hillcrest in Kwazulu-Natal. Dis ideaal vir 'n groep wat op soek is na gerieflike en rustige verblyf weg van die stad se gedruis af. Dié...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Botha's Hill, Assegay

Maidstone Mews bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe met pragtige tuine in Assagay, in die Vallei van die 1000 Heuwels-streek, net 20 minute se ry van Durban af. Maidstone Mews is gerieflike naby moderne geriewe, ma...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
B&B in Assegay, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Fever Tree Guesthhouse bied warm gasvryheid en is in die hartjie van Assegay, 'n rustige toevlug in 'n pragtige landskap geleë. Verblyf is beskikbaar in verskeie ruim, skoon en gerieflike slaapkamers met en suite...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Drummond akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Valley Of 1000 Hills blad indien jy na meer Valley Of 1000 Hills akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]