- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - N2, Farm 677 Portion 1, Riviersonderend, 7252, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Red Gum Cottages bied bekoorlike selfsorgverblyf in die platteland van Stormsvlei, naby Swellendam. Hierdie rustige toevlugsoord is ideaal vir paartjies, gesinne of vriende wat 'n stil wegbreek in die natuur soek.
Die eiendom het 2 kothuise, wat oorspronklik arbeidershuise was en deeglik opgeknap is. Elke kothuis is gemeubileer met ruim leefareas, volledig toegeruste kombuise en knus slaapkamers, wat gemaklike selfsorgverblyf bied. Gaste kan 'n oggendkoffie op die patio geniet of ontspan terwyl hulle die rustigheid van die rivier, plaasdam en oorvloedige voëllewe inneem.
Gaste het toegang tot veilige parkering en kan rustige wandelings rondom die eiendom neem, nabygeleë plase verken, of plaaslike besienswaardighede in Swellendam en Bonnievale besoek, beide binne maklike bereik. Die kothuise is gerieflik geleë op die N2 tussen Riviersonderend en Swellendam, wat hulle 'n ideale basis maak om Bonnievale, Robertson en die omliggende gebiede te verken. Hulle is ook perfek geskik as 'n oornagplek vir reisigers.
Vir buitelug-entoesiaste bied die omliggende grondpaaie uitstekende geleenthede vir bergfietsry. Of jy nou kom ontspan of verken, Red Gum Cottages bied 'n rustige, eenvoudige plattelandse ontsnapping.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Bronwyn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- N2, Farm 677 Portion 1, Riviersonderend, 7252, Wes-Kaap
- Gaste dink Red Gum Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N2, Farm 677 Portion 1, Riviersonderend, 7252, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang