2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 72 Cedar Street, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Red Lotus Studio is 'n knus, sonkrag-aangedrewe selfsorg-ateljeewoonstel in Lynnwood Ridge, Pretoria. Dis 'n ideale opsie vir 2 gaste wat Pretoria besoek, hetsy vir besigheid of vakansie. Die ateljeewoonstel is op 'n woonerf geleë en bied 'n rustige, huislike omgewing.
Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die woonstel het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, induksieplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n opvoutafel en 2 stoele. Ander geriewe sluit ‘n TV met Netflix, 'n dakwaaier en 'n olieverwarmer in.
Buite is daar 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien. Gaste kan rustig in die natuur by die Moreleta-spruit daar naby gaan stap.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Claudia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 72 Cedar Street, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng
- Gaste dink Red Lotus Studio het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
72 Cedar Street, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang