Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Roof Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erasmusstraat 35A, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Red Roof Gastehuis is in Louis Trichardt, aan die voet van die Soutpansberge in Limpopo geleë.

Red Roof Gastehuis bied verblyf in 6 tipes slaapkamers. Al dié slaapkamers is smaakvol ingerig en gemeubileer, en het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamers het lugversorging, WiFi, asook koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan in die rustige tuin ontspan of 'n drankie by die kroeg op die perseel geniet.

Die verblyf het sonkrag wat die ligte, WiFi en TVs aanhou tydens beurtkrag. Die luukser eenhede se lugversorging sal ook werk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Nooi M
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly. Vriendelike diens en mal oor die Steffie hond. My hele dag company gehou en was baie gehoorsaam.
Apr 2024
Daleen L
Besigheidsreis
5.0
Fine. My stay was 100% in terms of staying for business. I do suggest making the parking space bigger and adding a smoking area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Cecilia D
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld, "homely". Baie lekker. Skoon, veilig, baie gasvry. Daar is klein details waaraan aandag gegee word, wat dadelik raakgesien kan word.
Nov 2023
Guillaume K
Gesin met tieners
5.0
Gemaklike verblyf met 'n lekker ontbyt. Gemaklik en skoon, en die sport op die DSTV-kanaal was 'n bonus. Hulle het ons versoek vir 'n vroeë ontbyt op ...
Sien meer
Okt 2023
Angie V
Besigheidsreis
5.0
Wonderlike plekkie. Wonderlike plekkie. Vriendlike eienaars en Lorianne, jy is die beste. Kos is baie lekker. Hulle het solar so jy voel nie load shed...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Erasmusstraat 35A, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink Red Roof Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erasmusstraat 35A, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5ZTQ5NDI2LTRjZmQtNDMyNC05ZjM1LWMzODg0NDk5NjJmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 35A Erasmus Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.040408463351 29.903362834457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang