- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35A Erasmus Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Red Roof Gastehuis is in Louis Trichardt, aan die voet van die Soutpansberge in Limpopo geleë.
Red Roof Gastehuis bied verblyf in 6 tipes slaapkamers. Al dié slaapkamers is smaakvol ingerig en gemeubileer, en het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamers het lugversorging, WiFi, asook koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste kan in die rustige tuin ontspan of 'n drankie by die kroeg op die perseel geniet.
Die verblyf het sonkrag wat die ligte, WiFi en TVs aanhou tydens beurtkrag. Die luukser eenhede se lugversorging sal ook werk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 35A Erasmus Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink Red Roof Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35A Erasmus Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang