RedelingHUYS
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Hutchinson Avenue, Flamingo Vlei, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R809 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
RedelingHUYS is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die gasheer se eiendom met 'n privaat ingang in Flamingo Vlei, wat 'n gemaklike en ontspannende verblyf bied vir enkelreisigers of paartjies.
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die knus leefarea sluit gemaklike sitplek en 'n TV in, terwyl die kombuisie toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan 'n privaat binnehof geniet vir ontspanning, en veilige parkering word voorsien.
Gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante en die strand, bied RedelingHUYS die perfekte basis om die omgewing te verken.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Nastassia Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Hutchinson Avenue, Flamingo Vlei, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink RedelingHUYS het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Hutchinson Avenue, Flamingo Vlei, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang