Refined City Aptartment
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 343C Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Refined City Apartment bied asemrowende uitsigte en selfsorgverblyf in Seepunt en is die ideale kuswegbreekplek.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die sitkamer lei vanaf die kombuis met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien. Deur die skuifdeure kan gaste skemerkelkies op die gemeubileerde balkon geniet.
Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike dakswembad met sonstoele. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Metropolitan Gholfklub 2.6 km weg en Clifton View is 2.8 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 343C Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
343C Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang