+23
Selfsorg in Clarens

Rehoboth Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Sarita P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Well-located, wonderful views and great amenities. Beautiful view, great amenities and wonderful location. A great getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Manie A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2026

Lekker gebly, vars lug en berge is altyd heerlik. Mooi uitsigte van berge. Eienaars is baie vriendelik, die ligging is goed en lekker naby die dorp. Die eenheid is lekker ruim met mooi uitsigte en 'n netjiese tuin. Maar, daar is geen skoonmaakdienste nie, jy was self skottelgoed en maak jou beddens self op. Die WiFi was taamlik stadig, maar dit het ons nie veel getraak nie. Die meubels / ornamente in die hoofslaapkamer is taamlik oud en benodig 'n nuwe touch en ook die badkamers. Indien ons nie afslag gekry het nie, dink ek die standaard prys vir die eenheid is duur.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Linda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R711, Unit 1 Bethel Farm, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA340d168b7bca4b33456736a47a3f06b58ed33e2827133ef780f1d48b82727c99874e45d4da37169d6a43ce0e42329ead689e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 R711 Unit 1 Bethel Farm 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5441049 28.4470786
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang