+38

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anthony O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Truly value for money and very clean. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
Rein
Thank you so much for your kind review, Anthony. We’re delighted to hear that you had a pleasant and relaxing stay at Rein. It means a lot to us that you enjoyed the quiet, privacy, cleanliness and modern comforts of the accommodation. Thank you as well for your kind words about the hosting — it was truly a pleasure having you stay with us. We hope to welcome you back again soon!

Adelene N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

10 uit 10! Rein is 'n uitstekende selfsorgeenheid en ons het so lekker daar gebly! Die eenheid is skoon, netjies en modern. Ons sal dit beslis aanbeveel en definitief weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
Rein
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Adelene! Ons is so bly om te hoor dat julle lekker by Rein gebly het en die netheid, moderne styl en gerief van die eenheid geniet het. Dit beteken baie vir ons dat julle dit sal aanbeveel en weer by ons sal oornag. Dit was ’n voorreg om julle te huisves en julle is enige tyd weer baie welkom!

Anel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rein is pragtig en ons het heerlike oornag. Ons verblyf by Rein was heerlik en die omgewing is baie rustig. Odette is so 'n pragtige en vriendelike gasvrou. As ek 'n voorstel kan maak, sal ek graag vra dat daar 'n handvatsel in die stort aangebring word vir ouer gaste om aan vas te hou terwyl julle stort, en dalk 'n mikrogolfoond om wegneemetes warm te maak. Die res van die eenheid is met smaak en styl toegerus. Baie dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
Rein
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Anel Ons waardeer dit opreg om te hoor dat julle lekker gebly het en welkom gevoel het. Dit beteken baie vir ons dat julle die veiligheid, netheid en vriendelike ontvangs geniet het. Julle was ’n plesier om te huisves en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Liza W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

ń Lekker wegbreek saam vriende. Ons het baie lekker gebly, ons was baie vriendelik verwelkom en die plek is veilig, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
Rein
Baie dankie vir jou mooi woorde, Liza. Dit beteken vir ons ongelooflik baie om te hoor dat julle as gesin so gemaklik en tuis gevoel het. Ons is so bly julle het die moderne geriewe, netheid en gasvryheid geniet. Dit was ’n voorreg om julle te kon huisves en ons sien uit daarna om julle weer by Rein te verwelkom!

Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Vyf ster verblyf. Pragtige plek en vriendelike diens. Ons sal vir seker weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Vars, modern en ideaal vir 'n klein gesin. Die verblyf was perfek vir ons gesin van 3. Die eenheid is modern en splinternuut ingerig asook volledig toegerus. Alles was vreeslik netjies. 10/10 vir gasvryheid en gerief! Ons sal definitief weer hier oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
Rein
Baie dankie vir die pragtige komplimente, en ons goeie resensie asook sterre Ilse. Dit was vir ons heerlik om julle hier by ons eenheid te kon verwelkom. Hoop ons sien julle weer. Groete, Odette

Marissa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Veilige verblyf in Pretoria, naby alles en pragtige omgewing. Die pragtigste kamer met hoë kwaliteit afwerkings. Baie goeie linne. Baie smaakvol gedoen. Bonus is hul eie reeks shampoo en lyfseep - dis regtig heerlik. Gasheer en gasvrou vreeslik vriendelik. Baie veilig en billik geprys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
Rein
Baie dankie vir ons resensie, Marissa. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te laat bly. Hoop en vertrou ons kan julle weer sien in die nabye toekoms. Groete, Odette

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
Rein
Thank you for your review, Erin. It was a pleasure hosting you. We hope to see you again.

Denis O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Quiet, clean, private, safe and modern accommodation. Warm and hospitable host. We had a pleasant and relaxing stay. Quiet, clean, private, safe and modern accommodation. Lovely host - warm, helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
Rein
Baie dankie vir jou mooi en opregte terugvoer, Denis Dit was vir ons heerlik om julle te kon ontvang en ons is so bly julle het die rustige omgewing en die verblyf geniet. Baie dankie ook vir jou waardevolle voorstelle — ons waardeer dit opreg en sal beslis daarna kyk om die ervaring vir toekomstige gaste nóg gemakliker te maak. Dankie dat julle by Rein tuisgegaan het. Julle is enige tyd weer welkom!

Michelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Stunning place to stay. Lovely guest room with everything you need, especially the extra little bedroom. The host is super friendly and went out of their way to make us comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
Rein
Dear Michelle, Thank you for your kind words and for taking the time to leave us a review. We always strive to make our guests feel as welcome and comfortable as possible. It would really help us if you could assist us in improving even further. If you’re willing, could you please expand a bit on the location rating you gave us (4 stars)? This will allow us to see how we might improve on our side. Your feedback truly means a lot to us. Kind regards, Odette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Odette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 3)
Bespreek

14 Claudius place, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1ead8087d67c3497c297519e2b4469fa5442e7dd4a19257e6c7ff7f9ab5862c260ca71791c9448cae250dcd480ebd01aebd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 3 mense 10 5 1 5 14 Claudius place Moreleta Park 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.82425619956 28.290377264418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang