Beskrywing
Verblyf word aangebied in 'n drieslaapkamerhuis. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en daar is lugversorging en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer. Ander geriewe sluit in 'n gasbraai en onderdakparkeerplek in. Die hoofbadkamer is tans onder konstruksie, maar die stort, toilet en wasbak kan gebruik word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
'n Ongoedgekeurde uitklok na 11:00 hef 'n laat fooi van die prys van een nag in.
Neem asseblief kennis: Die huisalarm moet te alle tye geaktiveer wees, en alle deure, veiligheidshekke, buitehekke en motorhuisdeure moet gesluit wees en vensters moet toe wees wanneer jy die huis verlaat en daar is niemand in die huis nie.
Aktiveer of deaktiveer asseblief die alarm wanneer jy buite die huis is.
Moet asseblief nie die alarm aktiveer terwyl jy in die huis is nie.
Die huisalarm moet te alle tye geaktiveer word wanneer die eiendom ontruim word.
Maak vensters en alle deur-ingange toe wanneer die lugversorgers gebruik word.
Rook op die perseel is streng verbode.
Neem asseblief kennis dat die huis nie gediens word nie, maar dit kan teen 'n ekstra koste gereël word. Reivilo House bied 'n tarief vir elektrisiteitsverbruik van 25 eenhede per dag. Sou jy jou verbruik oorskry, kan ekstra elektrisiteit by die plaaslike Spar of vulstasie gekoop word.
Stel asseblief u gasheer in kennis van enige skade en vlekke wat voorkom tydens verblyf by die eiendom.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Ortlepp Street, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang