Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reivilo House

Gastehuis
Reivilo House
Vanaf
Vanaf R2 250
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Verblyf word aangebied in 'n drieslaapkamerhuis. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en daar is lugversorging en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer. Ander geriewe sluit in 'n gasbraai en onderdakparkeerplek in. Die hoofbadkamer is tans onder konstruksie, maar die stort, toilet en wasbak kan gebruik word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste.
Uitkloktye na 11:00 wat nie goedgekeur is nie, sal 'n fooi gelykstaande aan een aand se verblyf vereis.
Let asb. daarop dat die alarm ten alle tye geaktiveer moet wees en alle deure, sekuriteitshekke, buitehekke en motorhuisdeure moet gesluit wees. Die vensters moet ook toe weers wanneer gaste die huis verlaat en niemand is daar nie.
Gaste moet asb. die alarm aktiveer en deaktiveer wanneer hulle buite die huis is.
Moet asb. nie die alarm aktiveer wanneer jy binne die huis is nie.
Alle venster en ingange moet toegemaak wees wanneer die lugversorging gebruik word.
Let asb. dat die huis nie tydens gaste se verblyf skoongemaak word nie, maar 'n skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word. Die instansie bied ook 25 elektrisiteitseenhede per dag. As gaste meer eenhede nodig het kan hulle by die plaaslike Spar of vulstasie aankoop. Die meternommer is 07056262715.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ortleppstraat 10, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeOClCwHU203WrSoHnXkmCfrttQOA4RVe2sUd85AwoArtAL4RNr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 10 Ortlepp Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -26.896323 27.464733
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem