Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Abbabis

No. 227 Remhoogte Farming Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Eddie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustige wegbreek van tegnologie af. Baie lekker gebly, wonderlike uitsig oor die berge en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian C
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Excellent tranquility. Brilliant - peaceful - beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ethel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fantasties lekker! Remhoogte 'n ongelooflike belewenis. Beautiful, stil en laat jou weer mens wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Out of this world. What an amazing place. We absolutely loved our stay there. The view cannot be better, the cottage is so lovely and so clean, and has everything you could ask for and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wow wow ongelooflik. Wat 'n ongelooflik stukkie hemel in die berge. Lieflike verblyf in die mooiste omgewing. Pad in na verblyf nie geskik vir klein kar nie, 4x4 'n moet, maar dis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Words cannot describe the beauty of this place. Jaco and Gretha were very helpful and friendly. The location is beautiful and the accommodation excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé H
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Rustige verblyf met hulpvaardige gasheer. N Ongelooflike uitsig vanaf die stoep, lekker braaihout, mooi stappaadjies, pragtige interieur en vriendelike en hulpvaardige gasheer het gesorg dat ons die tyd by Remhoogte baie geniet het. Dit was lekker gewees om weg te breek en rustig te raak met die stilte rondom jou. Het ook die 4x4 paadjie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henko V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Jy kan nie net 1 aand hier slaap nie! Een van daardie plekke waar 1 aand nie genoeg is nie. Te veel om in te drink, te veel om te sien, te veel om te vra! Wat 'n asemrowende ligging in die berge met Namibië in sy mooiste mooi. Eenhede is ruim, goed toegerus en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andriette L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Lekker saam kuier en oor die ongelooflike uitsig uitkyk. Dit is 'n ongelooflike plek, ons groep het al drie die eenhede gehuur. Dit is vreeslik lekker om saam te kan kuier op die ruim stoep en tog is elke gesin ook op sy eie. Kombuisies is baie goed toegerus vir kosmaak. Ons sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan C
Kort verblyf
4.2
Jul 2025

Amazing views. Remhoogte was amazing, the views were awesome. You can see that the owners really put a lot of effort into getting those structures built in the middle of nowhere for us to enjoy. I will say that you should not underestimate the drive into this place. You definitely need a car with good ground clearance. Smaller SUVs will not do, probably with a bit of effort yes. However, the drive is definitely rewarding on the other side.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

GRETHA HENRIETTE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

D1261, Remhoogte Farm 227, Maltahöhe, Hardap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a674d4755e3725bd0d759979e7778c4cdd5fd85f580dec5315124797b546cb1a064257e783b8d3eeebc859093eeaea672d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 D1261 Remhoogte Farm 227 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.96749408669 16.177428662377
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang