Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Abbabis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Abbabis.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Abbabis akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Abbabis Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Abbabis Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Abbabis

Moon Mountain Lodge is 'n tent-lodge aan die voet van die Naukluft-berge. Die lodge is 56 km vanaf Sesriem - die poort na Sossusvlei, die tuiste van die wêreld se hoogste duine. Dis ook naby die dorpie Solitaire. ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Abbabis

35% af Aanbod!
VanafR430
R280
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Hardap, Namibië

Namib Desert Camping bied 3 kampeerplekke op die oewer van die 'n droë rivier onder akasiabome met 'n pragtige uitsig oor Namibië se gefossileerde duine. Die kampeerplek is ideaal vir diegene wat Sossusvlei wil ve...

Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hardap, Namibië

Namib Desert Lodge is tussen die asemrowende gefossileerde duine in die Sossusvlei-area in die Namibwoestyn geleë. Hier kan gaste die sonsondergange en oggendritte tussen die rooi duine geniet. Gaste kan in die swe...

Vanaf
R3 120
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hardap, Namibië

Agama River Camp bied verblyf in rivierkamp-chalets en 'n kampeerplek onder skaduryke akasiabome. Die kampeerplek is aan die voet van die Naukluftberge geleë, sowat 30 km suid vanaf Solitaire en 50 km vanaf Sesriem...

35% af Aanbod!
VanafR6 490
R4 219
per nag, vir 2 mense
B&B in Hardap, Namibië

The Desert Grace is 'n moderne lodge met die elegansie van die verlede, geesdriftige karakter en 'n stylvolle interieur, waar 'n mens aan 'n pienk jenewer kan teug terwyl jy die uitgestrekte woestynlandskap waardeer...

Vanaf
R470
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Khomas, Namibië

Namibgrens Guest Farm is op 'n skilderagtige plaas en bied verskillende verblyfopsies 60 km vanaf Solitaire in Namibië se Khomasstreek. Verblyf word in luukse, vrystaande twee- en drieslaapkamer-villas, en suite-k...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Lodge in Hardap, Namibië

Tismaree Guestfarm bied 'n lieflike berguitsig en is 3 km vanaf Rietoog, tussen Windhoek en Sossusvlei. Die gasteplaas het 'n gesinskamer met slaapplek vir 4 en 'n gesinskamer met slaapplek vir 7. Die kamers het d...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Abbabis

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Hardap, Namibië

Capricorn Restcamp langs die Naukluftberge is die perfekte oornagplek vir gaste wat tussen Windhoek en Sossusvlei reis of vanaf die Suide tot by die kus toer. Ná 'n lang dag kan jy op die stoep ontspan en die uitsi...

Vanaf
R1 982
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sesriem, Namibië

Desert Camp is slegs 5 km van Sesriem af. Desert Camp skuil tussen eeue-oue doringbome en bied 'n onoortreflike uitsig oor die woestyn en op die omliggende bergreekse. Dié billike selfsorg-eenhede beskik elk oor ...

Vanaf
R1 982
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sesriem, Namibië

Desert Quiver Camp is net 5 km vanaf die ingangshek na Sossusvlei geleë. Dié moderne, unieke selfsorgverblyf is ontwerp om perfek met die natuurlike omgewing in te skakel. Verblyf word in 24 selfsorg-eenhede aan...

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sesriem, Namibië

Sossusvlei Lodge is by die ingangshek na die Namib Naukluft Park geleë en bied direkte toegang tot die hoë rooi sandduine, die bekende Sossusvleipanne, die swart, versteende bome van die Dooievlei en die Sesriempo...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Sesriem, Namibië

Sossus Oasis Campsite is by Sesriem en Sossusvlei se toegangshek geleë. Dié area is bekend vir die hoë rooi sandduine van die Namibwoestyn en die merkwaardige dieptes van die Sesriem Canyon. Dié eiendom beskik ...

Vanaf
R470
per nag, vir 2 mense
Lodge in Khomas, Namibië

Namib's Valley Lodge bied gerieflike verblyf in die Namib se Vallei van 'n Duisend Heuwels, in die Namib op 'n hoogland met 'n panoramiese uitsig oor die Guab-vallei. Dié vallei se duisende heuwels is menige fotogr...

Vanaf
R3 240
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Khomas, Namibië

Corona Guest Farm is op die C26 omtrent halfpad tussen Windhoek en Walvisbaai geleë. Dié gasteplaas word deur die berge omring en is reg in die hartjie van die plato aan die voet van die indrukwekkende Gamsberg, e...

Vanaf
R4 840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sesriem, Namibië

Le Mirage Resort and Spa is 'n unieke instansie in die Sossusvlei-omgewing en bied gaste 'n ontspanne wegbreek net 22 km van Sesriem af. Gaste kan die Camelthorn-kamers in die middelste gebou bespreek of die Oasis-...


Akkommodasie binne 200 km vanaf Abbabis

Vanaf
R2 408
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hardap, Namibië

We Kebi Safari Lodge is 'n uur se ry vanaf Sossusvlei op die C19. Dié lodge nooi jou uit om die rustigheid, privaatheid en ontspanning van hierdie egte Afrika-bestemming te ervaar deur een van ons individuele, luuk...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Hotel in Maltahohe, Namibië

Maltahohe Hotel bied B&B in Maltahöhe, Namibië. Dié hotel is ideaal vir reisigers en besoekers wat die omliggende besienswaardighede wil verken. Ons 22 kamers is identies versier. Elke kamer het 2 enkelbeddens e...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Maltahohe, Namibië

Hudup Guesthouse is in Maltahöhe in Namibië se suide. Dis bekostigbare verblyf onderweg na Sossusvlei of Swakopmund. Verblyf word gebied in enkel-, dubbel- en gesinskamers. Elke kamer het ‘n en suite-stort, les...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 18

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za