10 gaste
4 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - R60, Boesmanspad, Langeberg, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Remhoogte Farmstay is 'n werkende plaas aan die voet van die Langeberge, in die Bonnievale-area in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat die gewoel en gewerskaf wil ontsnap en 'n ontspannende wegbreek wil hê.
Hierdie huis bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek vir tot 10 mense. Die hoofslaapkamer is en suite met 'n stort en 'n dubbelslaapbank. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en is en suite. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak, bad en stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, 'n vrieskas, 'n lugbraaier, 'n gasstoof, 'n oond en 'n mikrogolfoond. WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Gaste kan tyd op die patio by die kroeg of op die buitesitplek deurbring, of 'n kort entjie langs die roete na die waterval geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rochelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R60, Boesmanspad, Langeberg, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Gaste dink Remhoogte Farmstay het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R60, Boesmanspad, Langeberg, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang