- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Church Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rene's Guesthouse het in 2000 tot stand gekom en bied 15 gerieflike, moderne, aparte kamers met en suite-badkamers, lugversorging, DStv en veilige parkeerplek.
Die gastehuis beskik oor dubbelkamers, luukse kamers en enkelkamers. Die dubbel- en luukse kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die enkelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n swembad en 'n dek waar hulle lekker kan ontspan.
Douglas is 'n historiese dorp naby 2 groot rivier, die Oranjerivier en die Vaalrivier. Daar is 'n verskeidenheid buitelug-aktiwiteite, soos 'n romantiese bootvaart, wynplase, wildtoere en 'n gholfbaan met 9 putjies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 20 Church Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
- Gaste dink Rene's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Church Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang