+14
Gastehuis in Rosendal

Renlu Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Jurita S
1 nag
5.0
Jun 2026

Rustig, luuks en lekker braai. Was absoluut mal gewees oor die huis! Baie mooi plek, baie netjies en skoon en smaakvol ook! Ons is net spyt ons kon nie langer bly nie! Sal graag vriende/familie wil saambring volgende keer. Heerlike banke, 2 areas om te ontspan, beide het vure (1 n kaggel en 1 n binne braai plek) ons het heel tuis gevoel. Die dorp is na aan my hart, ons gaan gereeld soontoe in soeke na die stilte en vrede wat jy slegs daar kan kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Fantastiese verblyf. Fantastiese verblyf. Het ons verwagtinge oorskry. Kan Renlu definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Goed toegeruste huis met soveel spasie. My hondjie kon heerlik rondhardloop. Heerlik en mooi huis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celestine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R2 500
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 500
per nag, vir 8 mense
Bespreek

84 Neetling Street, Rosendal, 9720, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25e6bb3352f4a40f344dc9ec529ae21b2fc60f6bde0886cb6ba42ce7d0a55b5b17fab416b52b355ccd7acd88647ce5663ccf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 84 Neetling Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.502379224961 27.940525493219
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang