Reservoir Retreat
5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 20 Reservoir Road, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Reservoir Retreat is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die gasheer se eiendom in Hermanus, wat 'n rustige en gemaklike verblyf vir gesinne en vriende bied.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 5 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Kinderbed is beskikbaar in die leefarea. Die gedeelde badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Gratis WiFi word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, mini-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste het ook toegang tot 'n tuin met privaat braaigeriewe, ideaal vir buite-etes en ontspanning.
Gerieflik geleë naby plaaslike winkels, gewilde restaurante en ongerepte strande, is Reservoir Retreat die perfekte basis vanwaar die beste van Hermanus verken kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 20 Reservoir Road, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Reservoir Road, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang