8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portion 21 of Rhenosterpoort Farm, Rhenosterpoort KR402, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Comfy-Lee Cottage is op die Rhenosterpoort-plaas in Modimole geleë en bied gehalte-verblyf aan natuurliefhebbers en vir dié wat na ’n rustige wegbreek uit die stad verlang.
Die Comfy-Lee Kothuis is 'n groter eenheid met slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 driekwartbeddens, die derde kamer het ook 2 driekwartbeddens en die laaste kamer beskik oor ’n dubbelbed. Daar is 1 badkamer asook ’n buitestort met warm water en ’n aparte buite-toilet.
Die kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolf en dubbeldeur-yskas. Daar is ’n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.
Die eenheid is troeteldiervriendelik en volledig omhein. Daar is ook ’n groot plaas stoep, privaat swembad, boma braai-area en draagbare braai. Die groot tuin het lekker grasperk en skadu bome.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Portion 21 of Rhenosterpoort Farm, Rhenosterpoort KR402, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Comfy-Lee Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 21 of Rhenosterpoort Farm, Rhenosterpoort KR402, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang